Return to search

The development and assessment of a family resilience-enhancement programme

Thesis (DPhil (Psychology))--University of Stelenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: A probe into resilience research has revealed that psychologists have taken on the
role of “keepers of the crypt”, where our attained knowledge has been “entombed” by
virtue of our reluctance to allow it to bear practical fruition. Consequently, the impetus
of the research is a response to the aforementioned gap and is explicated in four
phases: Phase 1: A detailed literature review consisting of the review and integration
of appropriate preceding resilience research, thereby serving as a possible reference
guide for future studies; Phase 2: Provision of a succinct, comprehensive framework
for programme development within the field of psychology; Phase 3: Family
hardiness was selected as the resilience quality to be attended to via the
development of a universal, multidimensional resilience-enhancement programme;
Phase 4: An assessment of whether the resilience-enhancement programme is
successful in developing the selected resilience quality in families. Following the
salutogenic approach, the main theoretical foundation of the investigation resides in
the Resiliency Model of Stress, Adjustment and Adaptation (McCubbin & Thompson,
1991). The significant contribution of the research is its provision of a framework for
programme development within the field of psychology. Self-report questionnaires
and open-ended questions were completed by mothers as representatives of their
families. Therefore, the research amalgamated both qualitative and quantitative
measures in its quasi-experimental, pretest-posttest natural control-group research
design. A total of fifty families living in the Western Cape, South Africa participated in
the research. The statistical trends observed in the study hinted at the enhancement
potential of family hardiness. It became evident that gender, level of education,
income and occupation, emotional intelligence and the time frame of interventions
affected the enhancement potential of family hardiness. Age may also play a role, but
the conflicting research results render conclusions about the correlation between age
and hardiness questionable. Comparative studies would clarify this aspect. Future
studies attempting to develop these findings further, need to consider the influence of
factors such as gender, level of education, income and occupation, emotional
intelligence and the time frame of interventions. Family hardiness is but one of the
identified resilience qualities. An exploration of the enhancement potential of other
identified resilience qualities will provide a plethora of interventions for service
providers to choose from, enabling them to meet families and communities at their
point of need. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nadere ondersoek van veerkragtigheidsnavorsing het aangedui dat sielkundiges die
rol van “bewaarders” aangeneem het, waar ons versamelde kennis verberg word as
gevolg van ons onwilligheid om dit prakties toe te pas. Gevolglik is hierdie navorsing
gedoen in respons op bogenoemde gaping in die navorsing, en word dit in vier fases
gelewer: Fase 1: ’n literatuuroorsig wat die voorafgaande veerkragtigheidsnavorsing
integreer en hersien ten einde as verwysingsgids te dien vir toekomstige studies;
Fase 2: Die voorsiening van ‘n omvattende raamwerk vir programontwikkeling binne
die veld van die sielkunde; Fase 3: Gesinsgehardheid is gekies as die
veerkragtigheidsfaktor om deur middel van ’n universele, multidimensionele program
verryk te word; Fase 4: ‘n Bepaling om te ontdek of die
veerkragtigheidsverrykingsprogram suksesvol is om die geselekteerde
veerkragtigheidsfaktor in families te verryk. Die studie is gedoen vanuit die
salutogeniese benadering. McCubbin en Thompson (1991) se “Resiliency Model of
Family Stress, Adjustment and Adaptation” is as teoretiese basis benut. Die
navorsing se betekenisvolle bydrae lê in die voorsiening van ‘n raamwerk vir
programontwikkeling binne die veld van sielkunde. Selfbeskrywingsvraelyste en oop
vrae is deur moeders as verteenwoordigers van hulle gesinne voltooi. Die navorsing
het dus van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe metings gebruik gemaak in die
kwasi-eksperimentele voortoets-natoets, natuurlike kontrolegroep
navorsingsontwerp. ’n Totaal van vyftig families wat in die Wes-Kaap van Suid Afrika
woonagtig is, het aan die navorsing deelgeneem. Die statistiese neigings wat in die
navorsing waargeneem is, sinspeel op die verrykingspotensiaal van
gesinsgehardheid. Dit het aan die lig gekom dat geslag, opvoedkundige vlak,
inkomste en beroep, emosionele intelligensie en die tydsduur van intervensies die
verrykingspotensiaal van gesinsgehardheid beïnvloed. Ouderdom kan ook ‘n invloed
hê, maar die teenstrydige navorsingsresultate in dié verband maak gevolgtrekkings
oor die korrelasie tussen ouderdom en gesinsgehardheid twyfelagtig. Vergelykende
studies sal die bogenoemde kan uitklaar. Toekomstige studies wat poog om die
bevindinge van hierdie navorsing verder te ontwikkel, moet die invloed van faktore
soos geslag, opvoedkundige vlak, inkomste en beroep, emosionele intelligensie en
die tydsduur van intervensies in ag neem. Gesinsgehardheid is maar een
geïdentifiseerde veerkragtigheidsfaktor. Verdere ondersoeke na die
verrykingspotensiaal van ander veerkragtigheidsfaktore sal ‘n oorvloed van
intervensies aan diensleweraars beskikbaar stel, ten einde in die behoeftes van
families en gemeenskappe te voorsien.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5272
Date12 1900
CreatorsHoltzkamp, Joanita
ContributorsGreeff, A. P., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxvii, 261 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0641 seconds