Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The telecommunications link between a LEO satellite and a rural ground station
with a non-tracking antenna, has a strongly varying link quality and
a short communications window. The satellite acts as a store-and-forward
node between ground stations. The TC-SDLP and an FTP protocol form a
shallow protocol stack, which excludes unneeded protocol functionality and
the resulting overhead. Coding gain, introduced by BCH FEC in the TCSDLP,
allows for link quality improvement.
The core of this thesis is an improvement of the TC-SDLP to maximise effective
payload data throughput, or goodput. This improvement was achieved
by creating an optimal segment length selection metric based on the BER.
Since the BER is not determinable from within the TC-SDLP, the metric was
twice determined; once based on the FER and finally based on time delays.
The work includes an extensive background study, which consists of space
standardisation, orbital physics, error detection and correction, space datalink
protocols, data throughput and culminating in the protocol stack design.
The project specific link budget calculation is presented. The optimal
segment length policy was mathematically determined.
Asimulation model of the TC-SDLP was used as a proof of concept for the
effective throughput and give a performance benchmark. Finally a TC-SDLP
implementation offers a real world performance demonstration. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die telekommunikasie skakel tussen ’n lae aardomwenteling (LEO) sateliet
en ’n plattelandse grondstasie met ’n nie-volg antenna, het ’n skakelkwaliteit
wat in ’n groot mate varieer en ’n kort kommunikasievenster. Die sateliet tree
op as ’n stoor- en- aanstuur node tussen grondstasies. Die TC-SDLP en ’n leêr
oordrag protokol (FTP) vorm ’n vlak protokol stapel, wat onnodige protokol
funksionaliteit en die gevolglike opkoste uitsluit. Kode aanwins, wat deur
die BCH FEC in die TC-SDLP, aangebring word, verbeter die skakelkwaliteit.
Die kern van hierdie tesis is ’n verbetering van die TC-SDLP om sodoende
die ware deurvoer van nuttige vragdata te maksimimeer. Hierdie verbetering
is bereik deur die skep van ’n optimale segmentlengte-seleksie metode
gebaseer of die bit fout tempo (BER).
Aangesien die BER nie bepaal kan word vanuit die TC-SDLP nie, is die
maatstaf twee keer bepaal; die eerste keer is die bepaling gebaseer op die
raamwerk fout tempo (FER) en die finale bepaling op tyd vertragings.
Die tesis sluit ’n omvattende agtergrondstudie in, wat bestaan uit ruimte
standardisering, wentelbaan fisika, die opspoor en regstel van foute, ruimte
inligtingskakel protokol en deurstuur van data wat uitloop op die protokol
ontwerp. Daar word aangedui hoe die berekening van die begroting vir die
skakel van toepassing op die spesifieke projek, gedoen is. ’n Wiskundige
analise van die optimale segmentlengte s ook gedoen.
’n Simulasie model van die TC-SDLP is gebruik as ’n bewys van die konsep
vir die ware deurset en gee ’n prestasie maatstaf. Laastens bied die TCSDLP
implementering ’n ware wereld prestasie demonstrasie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4337 |
Date | 03 1900 |
Creators | Christelis, Christian |
Contributors | Wolhuter, R., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 132 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0088 seconds