M.Sc. (Zoology) / Suidwes-Afrika is. tn land van kontraste. Dit is tn dorre gebied waar water die paspoort is tot lewe. Die jaarlikse reenval is betrekIik laag (280mm, Dept. Waterwese. 1972) sodatdie natuurlike dreineringsisteme vir die grootste gedeelte van die jaar bree sandslote is. Tydens die kort reenseisoen verander dit egter in bruisende watermassas, wat afloop om uiteindelik in die see, moerasse .of die sand van die Kalahari te verdwyn. Die bou van groot opgaardamme soos die Hardap-, Naute- en Von Bachdam het hierdie watermassas vir mens en dier opgegaar. Die vraag ontstaan egter of water, wat vir mens, dier en op besproeiingslande beskikbaar gestel is, ten volle benut word…
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:7998 |
Date | 04 February 2014 |
Creators | Bloemhoff, Hermanus Johannes |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of Johannesburg |
Page generated in 0.0018 seconds