Return to search

Negative constructions in isiXhosa

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study aims at the investigation of negation in IsiXhosa with the main emphasis on
negative morphemes and negative constituents.
This study exammes negative morphemes that effect negation m verbs such as
copulative and non-copulative verbs in all moods and tenses. This investigation will
take the Noun Phrase as the centre of focus. NP will be examined with both specified
and unspecified noun as head.
Chapter one deals with the brief overview of negation in syntax with special emphasis
on negation as an inflectional category and on the structure of functional phrases.
Chapter two investigate the negative morphemes in the different moods with different
tenses. These moods will be considered with regard to copulative and non-copulative
verbs. Secondly this chapter explores negative construction involving the copulative
verb and its complements which include the NP, adjective, relative, PP with NGA and
PP with na. Deficient verbs properties are explored.
Chapter three aims at investigating the possibilities of putting different constituents of
a sentence in the negative. These possibilities include subject inversion, clefting and
etc. Modal structure theory is applied.
Chapter four aims at summarizing the findings contained in the previous chapters. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het as doel 'n ondersoek na die negatief in Xhosa, veral die negatiewe
morfeme en die negatiewe konstituente. Dit ondersoek negatiewe morfeme wat 'n
invloed het op die negatief in werkwoorde soos die kopulatiewe en nie-kopulatiewe
werkwoorde in alle modi en tye. Hierdie ondersoek het as fokuspunt die
naamwoordgroep. Die naamwoordgroep is ondersoek met 'n gespesifiseerde en niegespesifiseerde
naamwoord as kern.
Hoofstuk een gee 'n kort oorsig oor die negatief in sintaksis met spesiale nadruk op die
negatief as 'n infleksie kategorie en op die struktuur van funksionele frases.
Hoofstuk twee ondersoek die negatiewe morfeme in die verskillende modi met
verskillende tye. Hierdie modi is ondersoek met verwysing na kopulatiewe en niekopulatiewe
werkwoorde. Tweedens, ondersoek hierdie hoofstuk die negatiewe
konstruksie met die kopulatiewe werkwoord en sy komplemente wat insluit die
naamwoordgroep, adjektief, relatief en preposisionele groepe met nga en na. Die
eienskappe van hulpwerkwoorde is ook ondersoek.
Hoofstuk drie ondersoek die moontlikhede om verskillende konstituente van 'n sin in
die negatiefte plaas. Hierdie moontlikhede sluit in subjeksinversie en split.
Hoofstuk vier gee 'n opsomming van die bevindings in die vorige hoofstukke.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51840
Date03 1900
CreatorsJobela, Mthuthuzeli Todd
ContributorsDu Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format179 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds