Return to search

Optimal topology and critical evaluation of slip synchronous permanent magnet wind generator / Optimale topologie en kritiese evaluering van 'n glip sinchroon permanent magneet wind generator

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: In this study the recently proposed slip-synchronous permanent magnet generator (SS-PMG), is
considered as an alternative to other wind generator topologies. The SS-PMG is connected directly
to the grid without the need for a power electronic converter and it can also be connected directly
to the turbine without a gearbox. Due to the SS-PMG requiring no gearbox or power electronic
converter it is evident that this type of generator have a significant advantage regarding reduced
maintenance and operation costs. The SS-PMG consist of two integrated permanent magnet generating
units, a directly turbine connected slip permanent magnet generator (slip-PMG) and a directly
grid connected permanent magnet synchronous generator (PMSG). In this, study many of the implementation
aspects of the SS-PMG are addressed. It is found that the short-circuit torque and
current profiles of both the slip-PMG and PMSG are significantly influenced by the end-winding
inductance and PM end-effects. A new analytical method is proposed for the calculation of the
end-winding inductance in this study and a new approach is devised to take the PM end-effects
into account. A very important aspect considered in this thesis, is the stability of the SS-PMG
connected directly to the grid regarding turbine, generator and grid voltage disturbances, which
influences the design of the PMSG and slip-PMG units. Furthermore, it is important that the final
SS-PMG design comply to the relevant grid code specifications. For both the PMSG and slip-PMG
an extensive design optimisation is done, with several novel wind generator concepts introduced.
In this study the dynamic behaviour, grid connection aspects and operational principles of the SSPMG
are verified by means of practical tests in the laboratory and for the SS-PMG interfaced with
an existing 15 kW wind turbine system in the field. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word die onlangs voorgestelde, glip-sinchroon permanent magneet generator (GSPMG),
oorweeg as ’n alternatief vir ander wind generator topologieë. Die GS-PMG word direk
aan die netwerk gekonnekteer sonder die nodigheid van ’n drywingselektroniese omsetter en dit kan
ook direk aan die turbine gekoppel word sonder ’n ratkas. Omdat die GS-PMG geen ratkas of
drywingselektroniese omsetter benodig nie, is dit duidelik dat hierdie tipe generator ’n geweldige
voordeel het rakende verminderde onderhoud en operasionele kostes. Die GS-PMG bestaan uit twee
geïntegreerde permanent magneet generator eenhede, ’n direkte turbine gekoppelde glip permanent
magneet generator (glip-PMG) en ’n direkte netwerk gekonnekteerde permanent magneet sinchroon
generator (PMSG). In hierdie studie word baie van die implementerings aspekte van die SS-PMG
aangeraak. Daar word gevind dat die kortsluit draaimoment en stroom profiele van beide die glip-
PMG en PMSG geweldig deur die end-wikkeling induktansie en PM randeffekte beïnvloed word.
Dus, word ’n nuwe analitiese metode voorgestel vir die uitwerk van die end-wikkeling induktansie
in hierdie studie en ’n nuwe benadering word voorgestel om die PM randeffekte in ag te neem. ’n
Baie belangrike aspek om te oorweeg in hierdie tesis, is die stabiliteit van die GS-PMG direk aan die
netwerk gekoppel rakende turbine, generator en netwerkspanning steurnisse, wat die ontwerp van
die PMSG en glip-PMG eenhede beïnvloed. Dit is ook belangrik dat die finale SS-PMG ontwerp
voldoen aan die relevante netwerkkode spesifikasies. Vir beide die PMSG en glip-PMG word ’n
deeglike ontwerpsoptimering gedoen, met talle nuwe wind generator konsepte voorgestel. In hierdie
studie word die dinamiese gedrag, netwerk konneksie aspekte en operasionele kenmerke van die GSPMG
geverifieer met behulp van praktiese toetse in die laboratorium en vir die SS-PMG geïntegreer
met ’n bestaande 15 kW wind turbine stelsel in die veld.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86430
Date04 1900
CreatorsPotgieter, Johannes Hendrik Jacob
ContributorsKamper, M. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxxvii, 159 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds