Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study was to establish the factors that influence young men to attend
and access HIV education programme in order to improve young men’s focus on HIV
education programme and to increase young men’s involvement with HIV prevention
initiatives. The researcher used the qualitative research method to establish factors
why young men were not attending HIV education programmes in Mogale City,
Gauteng.
It was found that young men are willing to attend HIV education programme that are
innovative, interesting and will meet their sexual and reproductive health needs.
Although they are willing to attend HIV education programmes, young men are
scared of the reality of visiting clinics for testing, because clinics perpetuate stigma
by separating HIV counselling and testing rooms and healthcare provider attitudes
towards young men. They would also like to be part of the planning process to
ensure that HIV education programmes are tailored to their needs. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oogmerk van die studie was om die faktore te bepaal wat jongmans beïnvloed
om MIV-opvoedingsprogramme by te woon en toegang daartoe te verkry, ten einde
jongmans se fokus op MIV-opvoedingsprogramme te verbeter en jongmans se
betrokkenheid by MIV-voorkomingsinisiatiewe te verhoog. Die navorser het die
kwalitatiewe navorsingsmetode gebruik om die faktore te bepaal waarom jongmans
nie MIV-opvoedingsprogramme in Mogale City, Gauteng, bywoon nie.
Daar is gevind dat jongmans bereid was om MIV-opvoedingsprogramme by te woon
wat innoverend en interessant is en aan hulle seksuele en reproduktiewe
gesondheidsbehoeftes sal voldoen. Alhoewel hulle bereid was om MIVopvoedingsprogramme by te woon, is jongmans bang vir die werklikheid daarvan om
klinieke vir toetsing te besoek, omdat klinieke stigma perpetueer deur MIVberadingskamers en toetskamers van mekaar te skei; en vanweë
gesondheidsorgverskaffers se houding teenoor jongmans. Hulle wil ook graag deel
wees van die beplanningsproses om te verseker dat MIV-opvoedingsprogramme
volgens hulle behoeftes aangepas word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80467 |
Date | 03 1900 |
Creators | Buthelezi, Buyile Celiwe |
Contributors | Laas, Anja, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University, Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds