Return to search

Algoritmiese rangordebepaling van akademiese tydskrifte

Opsomming
Daar bestaan 'n behoefte aan 'n objektiewe maatstaf om die gehalte van
akademiese publikasies te bepaal en te vergelyk.
Hierdie navorsing het die invloed of reaksie wat deur 'n publikasie gegenereer
is uit verwysingsdata bepaal. Daar is van 'n iteratiewe algoritme gebruik
gemaak wat gewigte aan verwysings toeken.
In die Internetomgewing word hierdie benadering reeds met groot sukses
toegepas deur onder andere die PageRank-algoritme van die Google soekenjin.
Hierdie en ander algoritmes in die Internetomgewing is bestudeer om 'n
algoritme vir akademiese artikels te ontwerp. Daar is op 'n variasie van die
PageRank-algoritme besluit wat 'n Invloedwaarde bepaal. Die algoritme is
op gevallestudies getoets. Die empiriese studie dui daarop dat hierdie variasie
spesialisnavorsers se intu¨ıtiewe gevoel beter weergee as net die blote tel van
verwysings.

Abstract
Ranking of journals are often used as an indicator of quality, and is extensively
used as a mechanism for determining promotion and funding.
This research studied ways of extracting the impact, or influence, of a journal
from citation data, using an iterative process that allocates a weight to the
source of a citation.
After evaluating and discussing the characteristics that influence quality and
importance of research with specialist researchers, a measure called the Influence
factor was introduced, emulating the PageRankalgorithm used by
Google to rank web pages. The Influence factor can be seen as a measure
of the reaction that was generated by a publication, based on the number of
scientists who read and cited itA good correlation between the rankings produced by the Influence factor
and that given by specialist researchers were found. / Mathematical Sciences / M.Sc. (Operasionele Navorsing)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1319
Date31 October 2007
CreatorsStrydom, Machteld Christina
ContributorsSwanepoel, C.J. (Prof.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (85 p.)

Page generated in 0.0021 seconds