Thesis (MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: My study aims to explore the feelings of and coping strategies used by a group of
mothers of young children with an intellectual disability. I used two validated
questionnaires and, at a later date, a semi-structured interview with each research
participant. My analyses of the questionnaires' data provided me with tentative themes
for inclusion during the semi-structured interviews. The combination of quantitative and
qualitative research methodologies resulted in the confirmation and expansion of some of
the data, but contradictions between other data. I used lay theory as one explanation for
the contradictory findings. My study found that the mothers of young children with an
intellectual disability experience a range of feelings and use a combination of different
coping strategies, a pragmatic coping style being common to all the participants.
I conclude by acknowledging the inherent capabilities of my research participants and
encouraging service providers to empower parents of young children with an intellectual
disability. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is die ondersoek van gevoelens en hanteringstrategiee van 'n
groep moeders vanjong kinders met 'n kognitiewe gestremdheid. Ek het aanvanklik
gebruik gemaak van twee geldige vraelyste en na afloop daarvan is 'n semigestruktureede
onderhoud gevoer met elke deelnemer. Tentatiewe temas verkry uit
geanaliseerde vraelys data is ook gebruik/ingesluit gedurende die semi-gestruktureede
onderhoud. Die kombinasise van kwantitatiewe en kwalitatiewe
navorsingsmetttodologiee het gelei tot die bevestiging en uitbreiding van sekere data,
maar was ook weer teenstrydig met van die ander data. Ek het leke teorie gebruik as
verklaring vir die teenstrydighede. My studie het bevind dat hierdie moeders 'n wye
verskeidenheid gevoelens ervaar en dat hulle ook van verskeie hanteringstrategiee
gebruik maak. Die pragmatiese hanteringstyl was die mees algemene onder die
deelnemers. Samevattend het ek erkenning verleen aan die inherente vermoens van die
deelnemers en ook diensverskaffers aangemoedig om ouers van jong kinders met 'n
kognitiewe gestremdheid te bemagtig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53074 |
Date | 12 1900 |
Creators | Hill, Frances |
Contributors | Newmark, Rona, Le Grange, Lesley, Stellenbosch University. Faculty of Education . Dept. of Educational Psychology . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 171 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0055 seconds