Return to search

Developing a method for prioritising maintenance for reinforced concrete reservoirs

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: The Department of Water Affairs and Forestry infrastructure has shown a decline
in condition from 2006 to 2011, according to the Infrastructure Report Card. With
the increase in population, the additional demand placed on the already ageing
infrastructure together with inadequate maintenance exacerbates the deterioration
of these structures. Much has been done to improve the provision of basic water
services to South Africans, however to ensure that basic water services remain
intact, maintenance of the existing structures is of paramount importance.
The storage of potable water in a hygienic manner is essential to the water provision
network, thus focus is placed on water reservoirs (in particular reinforced
concrete water reservoirs). It has been identified that there is a lack of appropriate
policies, practices, procedures and guidelines related to the maintenance of
municipal water reservoirs.
The solution that this study proposes is to develop a maintenance prioritization
method for reinforced concrete water reservoirs. This method specifically provides
the user (i.e facility manager) with a systematic approach to assessing and allocating
a condition value to the reservoir, which is used to prioritize maintenance
activities. This method follows the approach used by the TRH/TMH manuals and
bridge management systems that are implemented throughout South Africa. This
method includes, the breakdown of essential reservoir components thus facilitating
the development of future asset registers, the deterioration mechanisms that affect
these reservoirs along with the appropriate identification methodologies and the
percentage contributions of each component to the overall condition of the facility. The research for the prioritization method is conducted by combining literature
with feedback from industry professionals. The literature featured investigation
of the components of concrete reservoirs and deterioration mechanisms that affect
these components.
The results of the feedback from the industry professionals indicated that some
of the components contribute more to the overall condition of the facility than
others. This contribution is based on the importance of the component with regard
to the provision of service and safety. Thus, in the case of a concrete reservoir,
the walls are more essential to the provision of service and safety than the access
components, thus its contribution percentage is higher. The research suggests that
if the prioritization method could successfully be implemented, it will provide the
users additional information that can be used to prioritise maintenance activities
at both component and network level. Further, it may allow for the development
of a comprehensive asset register of concrete reservoirs and may also aid in the
financial planning related to the maintenance of these structures. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Departement van Waterwese en Bosbou se infrastruktuur het n afname in
kondisie gradering getoon van 2006 tot 2011 volgens die Infrastruktuur Verslag
Kaart. Die toename in die bevolking veroorsaak bykomende druk op die reeds
verouderende infrastruktuur wat tesame met swak instandhouding die agteruitgang
van hierdie strukture vererger. Baie is gedoen om die voorsiening van basiese
waterdienste aan Suid-Afrikaners te verbeter, maar dit is uiters noodsaaklik dat
bestaande strukture in stand gehou word om te verseker dat basiese waterdienste
beskikbaar bly.
Die berging van drinkwater op ’n higiëniese wyse is noodsaaklik vir die watervoorsieningsnetwerk
met die gevolg dat daar op waterreservoirs, spesifiek gewapende
beton waterreservoirs, gefokus word. Daar is vasgestel dat daar nie toepaslike
praktyke, prosedures en riglyne met betrekking tot die instandhouding van van
munisipale waterreservoirs bestaan nie.
Die oplossing wat deur hierdie studie voorgestel word, is om ’n onderhoud prioritisering
metode vir gewapende beton waterreservoirs te ontwikkel. Hierdie metode
bied spesifiek aan die gebruiker (reservoir bestuurder) ’n sistematiese benadering
om ’n toestandwaarde ten opsigte van die reservoir te bepaal en toe te wys, wat
gebruik word om instandhoudingsaktiwiteite te prioritiseer. Hierdie metode volg
die benadering van die TRH/TMH en brug bestuur sisteme, wat geimplimenteer
word reg deur Suid Afrika. Hierdie metode sluit in die klassifiseering van hoof komponente van ’n gewapende
beton reservoir wat die ontwikkeling van toekomstige bateregisters, die degenerasiemeganismes
wat hierdie reservoirs beïnvloed tesame met die gepaste identifiseringsmeganismes
en die bydrae volgens persentasie van elke komponent tot die
algehele toestand van die fasiliteit, fasiliteer.
Die navorsing ten opsigte van die prioritiserings metode is uitgevoer deur literatuur
met terugvoer van bedryfskundiges te kombineer. Die literatuur wat geraadpleeg
is handel oor die ondersoek na die komponente van gewapende beton reservoirs en
degenerasiemeganismes wat hierdie komponente beïnvloed.
Die studie dui aan dat, aan die hand van die bedryfskundiges se terugvoer, sommige
komponente meer as ander tot die algehele toestand van die fasiliteit bydra.
Hierdie bydrae is gebaseer op die belangrikheid van die komponent in terme van
die voorsiening van dien ek veiligheid. Dus, is die geval van n beton reservoir, is
die mure meer van beland as die toegans komponente in terme van voorsiening
van diens en veiligheid. Die navorsing gee te kenne dat indien die prioritiserings
metode suksesvol geïmplementeer kan word, dit die gebruiker bykomende inligting
kan gee wat gebruik kan word om die instandhoudingsaktiviteite te prioritiseer op
beide netwerk en komponente vlak. Verder, mag daar ’n omvattende bateregister
van gewapende beton reservoirs ontwikkel kan word wat dus sal help met die
finansiële beplanning rondom die instandhouding van hierdie strukture.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96671
Date03 1900
CreatorsDuvenage, Paul
ContributorsWium, Jan A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format186 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds