Return to search

Nearest hypersphere classification : a comparison with other classification techniques

Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Classification is a widely used statistical procedure to classify objects into two or more
classes according to some rule which is based on the input variables. Examples of such
techniques are Linear and Quadratic Discriminant Analysis (LDA and QDA). However,
classification of objects with these methods can get complicated when the number of input
variables in the data become too large (􀝊 ≪ 􀝌), when the assumption of normality is no
longer met or when classes are not linearly separable. Vapnik et al. (1995) introduced the
Support Vector Machine (SVM), a kernel-based technique, which can perform classification
in cases where LDA and QDA are not valid. SVM makes use of an optimal separating
hyperplane and a kernel function to derive a rule which can be used for classifying objects.
Another kernel-based technique was proposed by Tax and Duin (1999) where a hypersphere
is used for domain description of a single class. The idea of a hypersphere for a single class
can be easily extended to classification when dealing with multiple classes by just classifying
objects to the nearest hypersphere.
Although the theory of hyperspheres is well developed, not much research has gone into
using hyperspheres for classification and the performance thereof compared to other
classification techniques. In this thesis we will give an overview of Nearest Hypersphere
Classification (NHC) as well as provide further insight regarding the performance of NHC
compared to other classification techniques (LDA, QDA and SVM) under different
simulation configurations.
We begin with a literature study, where the theory of the classification techniques LDA,
QDA, SVM and NHC will be dealt with. In the discussion of each technique, applications in
the statistical software R will also be provided. An extensive simulation study is carried out
to compare the performance of LDA, QDA, SVM and NHC for the two-class case. Various
data scenarios will be considered in the simulation study. This will give further insight in
terms of which classification technique performs better under the different data scenarios.
Finally, the thesis ends with the comparison of these techniques on real-world data. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Klassifikasie is ’n statistiese metode wat gebruik word om objekte in twee of meer klasse te
klassifiseer gebaseer op ’n reël wat gebou is op die onafhanklike veranderlikes. Voorbeelde
van hierdie metodes sluit in Lineêre en Kwadratiese Diskriminant Analise (LDA en KDA).
Wanneer die aantal onafhanklike veranderlikes in ’n datastel te veel raak, die aanname van
normaliteit nie meer geld nie of die klasse nie meer lineêr skeibaar is nie, raak die toepassing
van metodes soos LDA en KDA egter te moeilik. Vapnik et al. (1995) het ’n kern gebaseerde
metode bekendgestel, die Steun Vektor Masjien (SVM), wat wel vir klassifisering gebruik
kan word in situasies waar metodes soos LDA en KDA misluk. SVM maak gebruik van ‘n
optimale skeibare hipervlak en ’n kern funksie om ’n reël af te lei wat gebruik kan word om
objekte te klassifiseer. ’n Ander kern gebaseerde tegniek is voorgestel deur Tax and Duin
(1999) waar ’n hipersfeer gebruik kan word om ’n gebied beskrywing op te stel vir ’n datastel
met net een klas. Dié idee van ’n enkele klas wat beskryf kan word deur ’n hipersfeer, kan
maklik uitgebrei word na ’n multi-klas klassifikasie probleem. Dit kan gedoen word deur
slegs die objekte te klassifiseer na die naaste hipersfeer.
Alhoewel die teorie van hipersfere goed ontwikkeld is, is daar egter nog nie baie navorsing
gedoen rondom die gebruik van hipersfere vir klassifikasie nie. Daar is ook nog nie baie
gekyk na die prestasie van hipersfere in vergelyking met ander klassifikasie tegnieke nie. In
hierdie tesis gaan ons ‘n oorsig gee van Naaste Hipersfeer Klassifikasie (NHK) asook verdere
insig in terme van die prestasie van NHK in vergelyking met ander klassifikasie tegnieke
(LDA, KDA en SVM) onder sekere simulasie konfigurasies.
Ons gaan begin met ‘n literatuurstudie, waar die teorie van die klassifikasie tegnieke LDA,
KDA, SVM en NHK behandel gaan word. Vir elke tegniek gaan toepassings in die statistiese
sagteware R ook gewys word. ‘n Omvattende simulasie studie word uitgevoer om die
prestasie van die tegnieke LDA, KDA, SVM en NHK te vergelyk. Die vergelyking word
gedoen vir situasies waar die data slegs twee klasse het. ‘n Verskeidenheid van data situasies
gaan ook ondersoek word om verdere insig te toon in terme van wanneer watter tegniek die
beste vaar. Die tesis gaan afsluit deur die genoemde tegnieke toe te pas op praktiese
datastelle.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95839
Date12 1900
CreatorsVan der Westhuizen, Cornelius Stephanus
ContributorsLamont, M. M. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Statistics and Actuarial Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format109 p. : Ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds