Return to search

Bemagtiging van SAPD maatskaplike werkers deur die ondersteuningsfunksie in supervisie: `n sterkteperspektief / The empowerment of SAPS social workers through the supportive functions in supervision : a strenght perspective

Text in Afrikaans / The purpose of this research study is to determine how Police Social Workers experience the supportive function in supervision, and how they can be empowered through the strenghts perspective. The respondents were fifteen (15) Police Social Workers in the Western Cape. The findings of the empirical study proved that Police Social Workers also experience the profession to be stressful in nature. The respondents do have inherent strenghts, that can be utilised optimally during supervision, to enhance service delivery to their different client systems. It is recommended that all SAPS social workers be exposed to supervision / consultation, as a stress management mechanism. SAPS supervisors must be empowered, eg. Inservice training, to develop an effective supervion programme. / Die doel van die navorsing is om vas te stel hoe Polisie Maatskaplike Werkers
die ondersteuningsfunksie in supervisie ervaar, en hoe hulle bemagtig kan
word deur die sterkteperspektief. Die respondente was vyftien (15)
maatskaplike werkers indiens van die SAPD in die Wes Kaap. Die empiriese
studie het getoon dat Polisie Maatskaplike Werkers ook die professie as
stresvol ervaar. Die respondente beskik almal oor inherente sterkpunte en
vaardighede, wat optimaal benut kan word tydens supervisie om sodoende 'n
effektiewe diens aan hul onderskeie klientsisteme te lewer. Daar word
aanbeveel dat alle SAPD maatskaplike werkers aan supervisie / konsultasie
blootgestel word, en dat supervisie / konsultasie as 'n
streshanteringsmeganisme benut moet word. SAPD supervisors moet ook
bemagtig word, deur byvoorbeeld indiensopleiding, om 'n effektiewe
supervisie program te ontwikel. / Social work / M.Diac. (Social Work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2003
Date30 November 2004
CreatorsGoliath, Brian Athur
ContributorsCarolus, Zenobia Enid
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 98, xvii leaves)

Page generated in 0.0025 seconds