Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 1993. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this thesis can be summarised under the following headings:
Unlocking the Scott Collection to the music world
The University of Stellenbosch is in the possession of the valuable Scott Collection,
as was bought from the estate of Gerrit Wessels, the beneficiary of Commander
Michael Scott. The latter emigrated to South Africa because of health reasons,
where he played a valuable role in the music circles of Cape Town. Music editions,
manuscripts, gramophone records, and writings on music form about 20% of the
Scott Collection.
Providing music editions with RISM numbers and the international implication
thereof
The research had to determine whether editions could be listed in the RISM. This
international inventory of first and early music editions lists all known and existing
editions before and up to the year 1800. There are editions in the Scott Collection for
example, which are some of the only few first edition copies in the world, A detailed
description of the RISM and its activities are discussed in detail in Chapter 2.
Creating an user-friendly catalogue for the US Music Library
It was considered a great matter of importance to create an user-friendly catalogue
for research purposes. The editions discussed in this thesis are therefore presented
in table-form.
Introducing further research possibilities
Through the survey done on the applicable music editions, it was discovered that
111 editions in the Scott Collections could be listed in the RISM. Seeing that no
editions harboured in South Africa are listed in the RISM at present, this matter
are naturally of international importance. This also creates opportunities for further
research and international publications.
Conservation of old paper
It became evident during the course of the research survey that the University of
Stellenbosch was unaware of the monetary and international historical value of the
music editions in the Scott Collection. The collection is in danger of perishing, as
it is not preserved according to international standards of conserving old paper.
It is also not adequately protected from fire and theft hazards. This matter and
some suggestions to improve the situation, were brought under the attention of the
university authorities (see Chapter 9). / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die tesis kan opgesom word onder die volgende opskrifte:
Ontsluiting van die Scott-Versameling aan die musiek wereld
Die Universiteit van Stellenbosch beskik oor die Scott-Versameling soos aangekoop
uit die boedel van Gerrit Wessels, die begunstigde van Kommandeur Michael
Scott. Laasgenoemde het weens gesondheidsredes na Suid-Afrika geimigreer, waar
hy 'n waardevolle rol in die Kaapse musiekkringe gespeel het. Musiek-edisies,
manuskripte, gramofoonplate, en geskrifte oor musiek vorm omtrent 20% van die
Scott-Versameling.
Die voorsiening van musiek-edisies van RISM nommers en die internasionale
implikasie daarvan.
Die navorsing moes bepaal of daar edisies is wat in die RISM gelys kon word. Die
internationale inventaris van eerste en vroee musiek edisies, lys alle bekende en
bestaande edisies voor en tot en met die jaar 1800. 'n Gedetaileerde beskrywing van
die RISM en sy werksaamhede verskyn in Hoofstuk 2.
Die skep van 'n gebruikersvriendelike katalogus vir the US Musiekbiblioteek
Die opstelling van 'n gebruikersvriendelike katalogus is as noodsaaklik beskou vir
navorsingsdoeleindes. Die edisies wat in hierdie tesis bespreek word, word daarom
in tabelvorm aangebied.
Die skep van verdere navorsingsmoontlikhede
Gedurende die ondersoek gedoen op die toepaslike musiek edisies, is daar ontdek
dat 111 edisies in die Scott-Versameling in die RISM gelys kan word. Omdat geen
edisies wat in Suid-Afrika gehuisves word, huidiglik in die RISM gelys word nie,
is hierdie saak uiteraard van internasionale belang. Dit skep ook verdere navorsingsrnoontlikhede
en geleenthede vir internasionale vakpublikasies.
Bewaring van ou papier
Gedurende die navorsing het dit aan die lig gekom dat die Universiteit van Stellenbosch
onbewus is van die monetere en internasionaal-historiese waarde van die
musiek-edisies in die Scott-Versameling. ·Die versameling staan die gevaar om tot
niet te gaan, omdat dit nie bewaar word volgens internasionale standaarde vir die
bewaring van ou papier nie. Dit word ook nie voldoende beskerm teen brandgevaar
en diefstal nie. Die aangeleentheid, asook 'n paar voorstelle om die omstandighede
te verbeter, is onder die aandag van die universiteitowerhede gebring (sien Hoofstuk
9).
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58598 |
Date | 12 1900 |
Creators | Du Toit, Elizabeth |
Contributors | Prof. R. E. Ottermann, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 234 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0131 seconds