Return to search

Design of an impedance guided intra-arterial catheter

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis entails the stages of the development of an arterial catheter
capable of being guided by the impedance of human tissue. Such a
device would be desired in cases where it is not possible to locate the
artery of a patient using anatomical landmarks. This design thus aims to
improve the accuracy of first time placement of arterial catheters. The
thesis entails the literature study done in order to initiate the development
of said device, followed by preliminary concept design and evaluation.
The thesis also contains a description of all experimental phases, done on
in vitro tissue samples, in vivo samples in living porcine subjects and in
vivo samples in living human patients. Experiments were performed to
determine if any repeatable noticeable difference in tissue impedance
could be identified and utilized in the hope of guiding this device using
acquired differences in tissue impedance. The different stages of
development for the prototype used in these tests are also described in
detail. In addition, the results of the different tests are presented, which
prove that there is a significant difference between blood tissue
impedance and the surrounding tissue types encountered, allowing for
guidance of the proximal tip of the arterial catheter, based on the tissue
impedance measured. Finally, the thesis entails a description of further
work which could be performed if this concept were to be considered as a
marketable product. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis behels die verskillende stappe in die ontwerp van 'n kateter
wat deur middel van die verskillende impedansie vlakke van biologiese
weefsel gelei kan word in die menslikke liggaam. Sò ‘n toestel sal
behulpsaam wees in gevalle waar plasing nie gedoen kan word met die
behulp van anatomiese landmerke nie. Hierdie ontwerp mik dus om die
akkuraatheid van die plasing van kateters te verbeter. Die tesis behels die
literatuur studies benodig om sò 'n toestel te ontwerp, gevolg deur
voorlopige konsep ontwerpe en die evaluasie van hierdie konsepte. Die
tesis behels ook die verskillende eksperimentele fases van die projek;
eksperimente op in vitro weefsel monsters, in vivo diere toetse en in vivo
kliniese toetse op menslike weefsel. Al hierdie eksperimente is gedoen
om te bepaal of enige herhaalbare, waarneembare verskil in weefsel
impedansie geidentifiseer kan word en dus gebruik word met die hoop om
diè teoretiese kateter te lei met behulp van diè verskil in weefsel
impedansie. Die verskillende stappe van die ontwerp van die prototipes
gebruik in hierdie eksperimente word ook in detail beskryf. Die resultate
van die verskillende eksperimente word ook aangebied, wat bewys dat
daar 'n beduidende verskil is tussen die impedansie van bloed weefsel en
die impedansie van die aanliggende weefsel tipes, wat dus impliseer dat
die proksimale punt van die kateter gelei kan word deur die gemete
impedansie by die punt van die toestel, gebaseer op die resultate wat
gevind is. Laastens behels die tesis ook 'n beskrywing van toekomstige
werk wat gedoen kan word indien die konsep ontwikkel word tot 'n
bemarkbare produk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80103
Date03 1900
CreatorsSchwartz, Paul
ContributorsScheffer, C., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxii, 113 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds