Return to search

Die verhouding tussen gesag en sendingmotivering binne die Gereformeerde Kerke / The relation between authority and motivation for missionary involvement from within the reformed churches

In this dissertation an attempt has been made to investigate the means by which God is
at work in our world. The researcher has acted on the assumption that God rules in
our world, but investigates the content of such a belief.
The question whether God acts in our world from a basis of control, or from a
motivation of shared interest is currently brought to the surface.
Istrumental is the use of Critical Theory to investigate the above mentioned problem.
With this instument oppressive perspectives (paternalistic views) are identified and
unmasked as well as new perspectives (stewardship) implemented.
Biblical stewardship seems to be a perspective on how God wants to use the local
church to assist in his plan of salvation for those in need. Authority with others rather
over others seems to be the stewardship strategy God wants us to participate in. / In hierdie verhandeling word ondersoek ingestel na die wyse waarop God in die wereld
betrokke is (Missio Dei). Daar word uitgegaan van die veronderstelling dat God in die
wereld regeer en wat hierdie navorsing poog om te verstaan hoe God in die wereld
regeer.
Die problematiek wat deurgaans in hierdie studie hanteer word, hou verband met die
vraag of God vanuit 'n beheerstelsel (pantokratiese stelsel) in die wereld betrokke is
en of sy werksaamhede eerder vanuit 'n bestuurstelsel (oikonomos) verstaan moet
word.
In 'n poging om bogenoemde probleem op te los word gebruik gemaak van die
Kritiese Teorie. Met hierdie instrument word enersyds gepoog om onderdrukkende
perspektiewe (soos God as Pantokrator) te weerle, wat onderdrukkende ideologie
instand hou. Andersyds word die Kritiese Teorie as instrument gebruik om
alternatiewe te ondersoek (soos God as bestuurder van ons heil) wat nuwe
perspektiewe daar kan stel.
Bybelse rentmeesterskap hou gevoglik daarmee verband dat God die mens/kerk
medeverantwoordelik maak in bogenoemde bestuursproses ten einde God se Missio
Dei deelnemend te bestuur. / Christian Spirituality, Church History & Missiology / M. Th. (Missiology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1118
Date01 January 2002
CreatorsWeyers, Mario
ContributorsVan Niekerk, E. (Prof.), Van Schalkwyk, A. (Dr.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (64 leaves)

Page generated in 0.1386 seconds