Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The tourism sector in the province is regarded as one of the major economic sectors that have
been found to have significant growth prospects. Indeed it’s revitalising and captivating to
see the provincial tourism industry organizing itself to adapt to the new challenges of the
knowledge economy, while also retorting to the new demands emerging from the needs and
the expectations of the customers. The Western Cape tourism industry is currently preparing
itself for the knowledge intensive marketing of its products and services and is also faced
with challenges arising from the need to exploit electronic business systems for the benefits
of the entire industry and its role players.
In a nutshell, this requires the Western Cape tourism industry to understand the operation of
global economic systems and strive towards locating itself strategically within them, and also
develop strategic alliances with developing countries in order to reshape the system of global
governance to achieve more equitable outcomes. Simultaneously, it requires that it equip the
provincial economy as a whole, its sectors and enterprises to meet the challenges facing it in
becoming sustainable competitive environment.
This is an exploratory study of which the research problem is whether the selected tourism
institutions are ready to implement electronic business systems. The proposed research study
findings indicate the readiness level of the selected institutions in implementing electronic
business systems.
The research methodology instruments of the study were twofold. Both a modified
questionnaire designed by Business Development Bank of Canada (BDC) to evaluate
companies’ readiness in electronic business systems application was used, as well as a
structured interview to acquire qualitative data was also used.
The paper is not only a result of my personal interest in electronic business field, most
importantly, it is of necessity to understand the concepts and principles of ‘electronic
business’ and ‘Destination Marketing Organisation’ as they apply to the Western Cape
tourism industry. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toerismesektor in die provinsie word beskou as een van die vernaamste ekonomiese
sektore wat beduidende groeivooruitsigte toon. Dit is inderdaad opwindend en fassinerend
om te sien hoe die provinsiale toerismebedryf homself organiseer om by die nuwe uitdagings
van die kennisekonomie aan te pas, terwyl daar ook voldoen word aan die nuwe eise wat uit
die behoeftes en die verwagtinge van die klante voortspruit.
Die Wes-Kaapse toerismebedryf berei homself tans voor vir die kennis-intensiewe
bemarking van sy produkte en dienste en kom ook te staan voor uitdagings wat spruit uit die
behoefte om elektroniese besigheidstelsels tot voordeel van die hele bedryf en sy rolspelers te
ontgin.
Kortom vereis dit van die Wes-Kaapse toerismebedryf om die bedrywighede van wereldwye
ekonomiese stelsels te verstaan en daarna te streef om homself strategies daarin te plaas, en
ook om strategiese alliansies met ontwikkelende lande te vorm ten einde die stelsel van
wereldwye bestuur te hervorm om billiker uitkomste te lewer. Terselfdertyd moet die
provinsiale ekonomie as geheel, sy sektore en ondernemings toegerus word om te voldoen
aan die uitdagings waarvoor dit te staan kom terwyl dit ’n volhoubare mededingende
omgewing word.
Hierdie is ’n verkennende studie waarvan die navorsingvraagstuk is, of die geselekteerde
instellings gereed is vir die implementering van elektroniese besigheidstelsels. Die
bevindings van die beoogde navorsingsondersoek sal die gereedheidsvlak aandui van die
geselekteerde instellings om elektroniese besigheidstelsels te benut.
Die navorsingsmetodologie het tweeledig van instrumente gebruik gemaak. Een daarvan was
‘n spesiaal aangepaste vraelys wat deur BDC ontwerp is om maatskappye se gereedheid vir
die toepassing van elektroniese besigheidstelsels te evalueer, en die ander ‘n gestruktureerde
onderhoud.
Die studie is nie bloot ’n gevolg van my persoonlike belangstelling in die veld van
elektroniese besigheid nie, maar die belangrikste is om die konsepte en beginsels van
‘elektroniese besigheid’ en ‘Destination Marketing Organisation’ te begryp soos dit op die
Wes-Kaapse toerismebedryf betrekking het.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50076 |
Date | 03 1900 |
Creators | Tafane, Zamikhaya |
Contributors | Fouche, B., Botha, D., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 124 p. : ill., map |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0028 seconds