Return to search

Participatory research in community development

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on the use of participatory research in community development settings.
Participatory research, which is normally referred to by the abbreviation PR, is a relatively new
social research methodology that arose out of a general sense of dissatisfaction with the way
that traditional research was being conducted in development. Participatory research consists
of a large variety of related research methodologies that emphasize participation, social learning
and action.
Epistemologically it is founded on the metatheories of critical theory and to a lesser extent
phenomenology and feminism. It is primarily based on the idea of allowing people to participate
as full researchers in their own research process so as to create knowledge about their own
social reality with which they can initiate change. By creating their own social knowledge, which
they use to address and change their social reality, participants become part of a continuous
cycle of analysis - action - reflection. By participating as full co-researchers, participants
become part of their own dialogical process of social praxis that allows them to enter into a
continuous cycle of social learning, capacity building and conscientisation that gives them an
increased sense of empowerment which in turn makes them able to engage in their own selfreliant
sustainable development initiatives.
Both community development and participatory research are grassroot level development
initiatives. They both form part of the people-centered, participatory and social learning process
- approaches to development. Both share a commitment to: realizing concrete and abstract
goals, a social learning process, participation, empowerment, conscientisation, and
sustainability. Both these development initiatives are orientated around operating in small
homogenous groups as opposed to working with the whole community. In both participatory
research and community development the person from outside the community who is initiating
the development is required to fulfil the role of guide, advisor, advocate, enabler, and facilitator.
Community development and participatory research share a similar research cycle that consists
of the following stages: contact making, formal need identification, planning or analysis,
implementation or action, and evaluation or reflection. Both research cycles are also committed
to the same objectives namely: creating a community profile and need and problem profile, to
draw up strategies to address some of the needs and problems, and to monitor and evaluate
the strategies that were implemented.
Both community development and participatory research therefore share a number of
similarities in their objectives and goals, the most important of which is their shared commitment
to development in which participation leads to an increase in social learning, capacity building
and conscientisation that in tum results in participants experiencing an increased sense of
empowerment which allows them to undertake their own self-reliant, sustainable development
initiatives. Consequently this study concludes that participatory research is suitable for and
beneficial to the practice of research in community development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die gebruik van deelnemende navorsing in gemeenskapsontwikkelling.
Deelnemende navorsing, wat alom bekend staan as PR, is 'n relatief nuwe sosiale navorsingsmetodologie
wat ontstaan het uit "n algemene gevoel van ongelukkigheid met die beoefening
van tradisionele navorsing in ontwikkeling. Deelnemende navorsing bestaan uit "n wye
verskeidenheid navorsingsmetodologieë wat klem lê op deelneming, sosiale leer en aksie.
Epistemologies is dit gebaseer op die metateorieë van kritiese teorie en tot 'n mindere mate
fenomenologie en feminisme. Dit is primêr gebaseer op die idee dat mense volledig moet
deelneem as navorsers in hulle eie navorsingsproses sodat hulle, hul eie kennis kan skep van
hul eie sosiale realiteit waarmee hulle dan sosiale verandering kan meebring. Deelnemers in
hierdie proses word deel van "n aaneenlopende kringloop van ontleding-aksie-refleksie. Deur
hulle plek vol te staan as navorsers word deelnemers deel van "n proses van eie dialogiese
sosiale praxis wat hulle toelaat om deel te hê aan 'n aaneenlopende siklus van sosiale leer,
kapasiteitsbou en psigologiese bewuswording wat hulle "n groter gevoel van selfbemagtiging
gee wat hulle dan toelaat om hul eie selfonderhoudende ontwikkelingsinitiatiewe te loods.
Beide gemeenskapsontwikkeling en deelnemende navorsing vind plaas op grondvlak. Dit vorm
altwee deel van die mensegesentreerde, deelnemende en sosiale leerprosesse van
ontwikkeling. Beide is gemik op die realisering van konkrete en abstrakte doelstellings, 'n
sosiale leerproses, deelname, selfbemagtiging, psigologiese bewuswording, en selfonderhoud.
Beide hierdie benaderings tot ontwikkeling geskied in klein homogene groepsverband. In beide
deelnemende navorsing en gemeenskapsontwikkeling is dit 'n persoon van buite die
gemeenskap wat die proses inisieer en "n rol speel as voog, adviseer, advokaat, daarstelIer en
fasiliteerder.
Gemeeskapsontwikkeling en deelnemende navorsing deel "n navorsing siklus wat bestaan uit
die volgende stadiums: kontak maak, die identifisering van behoefte, beplanning of ontleding,
implementering of aksie, en evaluering of samevatting. Beide hierdie ondersoeksiklusse deel
die volgende doelstellings, naamlik: die opstel van 'n gemeenskapsprofiel sowel as "n behoefte
en probleem profiel, die optrek van "n strategie!:! om behoeftes en probleme aan te spreek, en
laastens om die strategie!:! wat geïmplementeer is te monitor en evalueer.
Beide gemeenskapsontwikkeling en deelnemende navorsing deel "n verskeidenheid
ooreenkomste in terme van hulle doelstellings, waarvan die mees belangrikste 'n gedeelde
toewyding tot ontwikkeling is waarin deelname lei tot "n toename in sosiale leer, kapasitieitsbou
en psigologiese bewuswording wat tot gevolg het dat deelnemers "n toenemende sin van hulle
eie selfbemagtiging kry wat hulle toelaat om hulle eie selfonderhoudende ontwikkelingsaksies te
loods. Hierdie studie kom tot die gevolgtrekking dat deelnemende navorsing geskik is en
bevorderend is vir die proses van navorsing in gemeenskapsontwikkeling.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51869
Date12 1900
CreatorsParker, George Gian
ContributorsTheron, F., Stellenbosch University. Faculty of Economic and management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format140 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0112 seconds