Thesis (MFor ) -- University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The bulk of paper grades destined for the printing industry are produced on modern
paper machines which continuously become wider and faster. In order to improve
printability, print quality and dimensional stability, such papers contain a large
percentage of mineral pigments either in the form of internal loading or external
coatings. Although mineral pigments exercise a substantial beneficial effect on paper
surface quality, unfortunately these minerals do not contribute towards sheet strength
and machine runnability. Today's papermakers are faced with the dilemma of
producing highly filled and coated printing papers with low grammages on faster
running paper machines, but often lacking the required quality of fibre resources to
secure a smooth runnability of such at high speeds. Standard fibre furnishes will have
to be upgraded with special types of reinforcing fibres in order to meet the demands
of sheet strength and machine runnability. The investigation had succeeded to identify
a new suitable fibre resource, which would satisfy the demand of a reinforcing type
natural material. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oorgrootte meerderheid tipes papier wat vir die drukkersbedryf bestem is, word
op moderne papiermasjiene vervaardig wat steeds breër en vinniger word. Om die
drukbaarheid, drukkwaliteit en dimensionele stabiliteit te verbeter, bevat sulke papiere
groot hoeveelhede minerale pigmente wat in die vorm van interne ladings of as
eksterne bestrykings teenwoordig is. Alhoewel minerale pigmente -n merkbare
voordelige effek op die papier oppervlakte-kwaliteit uittoefen, dra sulke pigmente
ongelukkig nie by tot die sterkte en loopvermoë van die papier nie. Die hedendaagse
papiervervaardiger word konfronteer met die dilemma om swaar gevuldeen bestrykte
drukpapiere met lae oppervlaktegewig op vinniger lopende papiermasjiene te
vervaardig. Dit gebeur dikwels sonder die beskikbaarheid van die nodige hoëkwaliteit
veselbronne om te verseker dat die loopvermoë van die papier teen hoë
spoed nie benadeel word nie. Standaard veselsamestellings salopgegradeer moet
word met spesiale tipe versterkingsvesels om aan die uitdaging van hoë velsterkte en
masjien-Ioopvermoë te voldoen. Hierdie ondersoek het daarin geslaag om 'n nuwe
geskikte veselbron te dentifiseer en wat aandie behoeftes van 'n versterkingsvesel sal
voldoen.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53315 |
Date | 03 1900 |
Creators | Hoto, N. A. (Nceba Antony) |
Contributors | Gerischer, G. F. R., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Forest and Wood Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 64 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds