Thesis (MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: My study aims to explore whether a Developmental Play Programme can be
implemented in a primary school with learners, using trained volunteer therapists
from an old age home in the area. I also looked at the experiences of the learners
and that of the volunteer therapists using Developmental Play Therapy as a
therapeutic technique. The technique facilitates the development of child-adult
relationships that are necessary for the development of children. The research is in
the form of a qualitative case study. It is approached from an ecosystemic
perspective i.e. learners are viewed as a core system which in turn is part of several
other systems, for example the family, school, church, community etc. The systems
are interdependent, which means that change in the one system also results in
change within other systems. In the data production video recordings, unstructured
interviews, observations and field notes are used. Data analysis was done using
principles of coding. The results of the study show that Developmental Play Therapy
is indeed an effective psychotherapeutic technique to use in a primary school with a
group of learners and to use senior citizens as volunteer therapists to do the therapy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met die studie is om na te vors of die Ontwikkelende speelprogram op
leerders in 'n primêre skool toegepas kan word, deur inwoners van 'n ouetehuis in
die area op te lei as vrywillige terapeute. Ek het die ervaringe van die leerders en die
van die vrywillige terapeute observeer waar Ontwikkelende Speelterapie as
terapeutiese tegniek toegepas is. Die tegniek bevorder onder andere die
ontwikkeling van ouer - kindverhoudings, wat noodsaaklik is vir die ontwikkeling van
kinders. Die navorsing neem die vorm van 'n kwalitatiewe gevallestudie aan. Dit
word benader vanuit 'n ekosistemiese perspektief, dit wil sê die leerders word gesien
as die kernsisteem wat deel is van verskeie ander sisteme soos byvoorbeeld die
familie, skool, kerk en gemeenskap. Die sisteme is interafhanklik wat beteken dat
verandering in een sisteem ook verandering in die ander sisteme tot gevolg het. In
die data - produksie is tegnieke naamlik video - opnames, ongestruktureerde
onderhoude, observasies en veldnotas gebruik. Data - analise is volgens die
beginsels van kodering gedoen. Die resultate van die onderhewige studie toon dat
Ontwikkelende speelterapie 'n effektiewe psigoterapeutiese tegniek is om in 'n
primêre skool te gebruik met 'n groep leerders, en om gebruik te maak van senior
burgers as vrywillige terapeute om die terapie te doen.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50160 |
Date | 04 1900 |
Creators | Botha, Cynthia Evelyn |
Contributors | Newmark, R., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 103 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds