Text in Afrikaans / Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind?
Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die
kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie; 'n definisie wat werk met 'n bepaalde verhouding tussen kerk en wereld. Daarna word die groot sosiale, staatkundige en godsdienstige veranderinge in die samelewing bespreek waarin die kerk hom bevind. As antwoord op die vraag: "watter kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie kan van die kerk 'n wesenlike faktor vir die evangelie in die wereld laat wees?",
bespreek hoof stuk 3 dan die moontlikhede wat die model van die kerk as dienskneg inhou vir die kerk se invloed en rol in die samelewing. Die laaste hoofstuk wys veral op die belangrike rol van lidmate en kleingroepe in die strukturering van die kerk om so 'n dienskneg-kerk te wees. / How can the church, particularly the Dutch Reformed Church in Namibia, be structured to be truly relevant in a society where so many changes occur?
Chapter 1 concerns Practical Theology researching communicative
acts in the service of the gospel; defining a specific relationship between the church and the outside world. This is followed in Chapter 2 by a discussion of the churches' role regarding the enormous social, political and religious changes in society. In reply to the question: "which actions of
communication in service of the gospel can assist the church to be a substantial factor to promote the gospel in the world?",
chapter 3 looks at the possibilities that the model of the church as servant has for the influence of the church in the society. The last chapter refers particularly to the important role of laity and small groups in the structuring of the church to serve the community. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16748 |
Date | 11 1900 |
Creators | Engelbrecht, Gerhardus Johannes |
Contributors | Heyns, Louis, 1934- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (124 leaves) |
Page generated in 0.0027 seconds