Return to search

Persoonlike belewenisse van die leergestremde kind binne die gesin

Summaries in English and Afrikaans / Practical research has shown that children with learning disabilities often experience
psychosocial problems. These problems not only have an influence on the parent-child
relationship, but also impact negatively on the psychological development of the child. The
objective of this study is to explore these psychosocial problems by investigating the personal
experiences of the learning disabled child within his immediate family.
The literature study on learning disabilities shows that it is a complex condition that not only
manifests in learning problems, but which can also adversely affect the child in totality.
The Relation theory, an educational psychological perspective, functions as a theoretical
framework for exploration, and is discussed with reference to psychosocial problems of the
learning disabled child.
In the empirical study, the researcher has primarily employed projection techniques to
investigate the child's experiences of himself and his relationships with family members, from
his internal frame of reference. From these findings, recommendations are proposed for
psychotherapy. / Uit die praktyk blyk dit dat leergestremdheid by kinders dikwels met psigososiale probleme
gepaard gaan. Nie alleen beinvloed hlerdie problema die ouer~kindverhouding nie, maar dit
het ook 'n negatiewe invloed op die psigiese ontwikkeling van die kind. Die doel van die studie
is om die persoonlike belewenisse van die leergestremde kind binne die gesin te verken.
Die meratuurstudie wat oor die verskynsel van leergestremdheid gedoen is, het getoon dat dit
'n kompleksa toestand is wat nie aileen met leerprobleme gepaard gaan nie, maar ook die kind
in sy totallteit nadelig bei'nvloed.
Die Relasieteorie, 'n opvoedkundig-sielkundige perspektief, wat as teoretiese raamwerk vir
verkenning dien, is bespreek en waar toepaslik is na die psigososiale problema van die
leergestremde kind verwys.
In die empiriese ondersoek is hoofsaaklik van projeksietegnieke gebruik gemaak om vanuit die
leergestremde kind se interne verwysingsraamwerk sy persepsies en belewenisse ten opsigte
van homself en sy verhoud!ngs in die gesin te verken. Na aanleiding hiervan is aanbevelings
vir terapeutiese hulpverlening gemaak. / Educational Studies / M. Ed. (Specialisation in Guidance and Counseling)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/594
Date30 November 2002
CreatorsZaayman, Hester Johanna
ContributorsVenter, Maria Adriana
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 163 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds