Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is an attempt to address the problem of the relationship between the Jeremianic
judgement and salvation oracles, to prove our hypothesis that Jeremiah 1 functions as a theological
introduction to the whole book of Jeremiah, and that references to judgement and salvation form a
theological whole. Vernon Robbins's socio-rhetorical approach has been utilized.
In Chapter 1, we present a general survey of Jeremianic study, and show the scholarly tendency
towards a diachronic or synchronic approach. By doing so, we justify our application of the holistic
socio-scientific method to study the book more comprehensively. Our hypothesis about the
relationship between judgment and salvation in the book of Jeremiah is then presented and the
methodology described.
In Chapter 2, we offer a rhetorical analysis. According to our analysis, the centre of the prophetic
call in the book of Jeremiah is the commission (Jer. 1:10) where the thematic phrase of judgement
and salvation is highlighted. We identified passages containing this thematic catchphrase (Jer.
12:14-17; 18:7-10; 24:6; 31:28; 31:38-40; 42:10; 45:4; etc.) and Chapter 3 discusses each one. The
reoccurrence of that catchphrase in different circumstances was the reconfirmation and
recontextualisation of the Leitmotif of Jer. 1:10.
In Chapters 4-6, a social scientific approach has been utilised to explore a considerably rich text
which contains many diverse aspects of the social, cultural, political and theological environment.
We identify diverse interest groups to whom Jeremiah addressed his message of judgement and
salvation. They are "reformist", "conversionist", "revolutionist" and "thaumaturgical" from the
social perspective, and "pro-Babylon", "pro-Egypt" and "autonomistic" from the political
perspective. We next examine the intense controversy between Jeremiah and these groups, from
social, cultural, ideological and theological perspectives.
In the conclusion (Chapter 7), we summarise what we have studied and present the prospect for a
wider use of the socio-rhetorical method. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die vraagstuk rondom die verhouding tussen Jeremiaanse oordeel
en verlossingsorakels, Daar word gepoog om die hipotese te bewys dat Jeremia 1 dien as teologiese
inleiding tot die res van die boek en dat die verwysings na oordeel en verlossing 'n teologiese
geheel vorm. Vernon Robbins'se sosio-retoriese benadering word gebruik.
In Hoofstuk 1 gee ons 'n oorsig van Jeremiaanse navorsing en wys hoe vakkundiges neig tot of 'n
diakroniese of 'n sinkroniese benadering. Deur ons gebruik van die sosio-retoriese metode poog ons
om die boek meer volledig te bestudeer. Ons hipotese oor die verhouding tussen oordeel en
verlossing in Jeremia word dan aangebied en die metodologie beskryf.
In Hoofstuk 2, bied ons 'n retoriese analise, waarvolgens die kern van die profetiese roeping in die
boek geidentifiseer word as die opdrag (Jer. 1:10) wat die temas van oordeel en verlossing
beklemtoon. Dan identifiseer ons die verse wat hierdie temas bevat (Jer. 12:14-17; 18:7-10; 24:6;
31:28; 31:38-40; 42:10; 45:4; etc.) en bespreek elkeen in Hoofstuk 3. Die herhaaldelike voorkoms
van die temas in verskillende kontekste is die herbevestiging en herkontekstualisering van die
Leitmotifvan Jer. 1:10.
In Hoofstuk 4-6, word 'n sosiaal-retoriese benadering gebruik om 'n komplekse teks - wat diverse
aspekte van die sosiale, kulturele, politiese en teologiese omgewing insluit - te ondersoek. Ons
identifiseer verskeie belangegroepe tot wie Jeremia sy boodskap van oordeel en verlossing rig.
Uit die sosiale perspektief, IS die groepe "hervormers", "bekeerders", "rewolusionere'', en
"thaumaturge", en vanuit 'n politiese perspektief, "pro-Babilon", "pro-Egipte" en "autonome"
groepe. Dan ondersoek ons die intense struweling tussen Jeremia en hierdie groepe, vanuit sosiale-,
kulturele-, ideologiese- en teologiese perspektiewe.
In die slotsom (Hoofstuk 7) lewer ons 'n opsomrning van die studie, en bied die verwagting vir 'n
breer gebruik van die sosio-retoriese metode.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52903 |
Date | 12 1900 |
Creators | Yi, Dongkwan |
Contributors | Bosman, H. L., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old & New Testament. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 233 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds