Return to search

Families’ experiences with schizophrenia

Thesis (MA (Psychology))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Families of people with schizophrenia often experience difficult challenges when it
comes to dealing with this illness. Contemporary researchers suggest that families often
take on the task of caring for their ill relatives with limited resources and support. Mental
health professionals often fail to include the families in the treatment of their relatives.
Although psychoeducation has been shown to be an important process that helps not only
the families but relatives as well, mental health professionals commonly do not involve
families in such activities. This study explored the experiences of families of people with
schizophrenia and their subsequent contact with mental health professionals, as well as
their understanding of schizophrenia as a mental disorder. To this end, a small sample of
10 families (four Xhosa speaking families as well as six Coloured families) was drawn in
the Western Cape area on a convenience basis. In each case a family caregiver was
interviewed using a semi-structured questionnaire. Data were content analyzed.
The findings of the study indicate that families find it difficult to deal with their ill
relatives. Families often experience stigma-related incidents because of their relatives.
They feel isolated and alone. Families often yearn to receive more information about the
illness of their relatives. Also, the contact between mental health professionals and
families was reported to be minimal at best. Family members reported that mental health
professionals do not include them in the treatment process. Recommendations for further
research and practice are made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die families van mense met skisofrenie kom moeilike uitdagings teë op hul pad met
hierdie versteuring. Hedendaagse navorsers vind dat die families gereeld die
verantwoordelikheid aanneem om na die siek familielid om te sien met beperkte
hulpbronne en ondersteuning. Geestesgesondheidswerkers sluit dikwels nie die families
in by die behandeling van hul familielede nie. Alhoewel psigo-opvoeding as 'n belangrike
proses erken word, wat nie net die families nie, maar ook die siek familielid help, word
dit nie in die praktyk toegepas deur geestesgesondheidwerkers nie. Hierdie studie verken
die ervaringe van die families van mense met skisofrenie en hul daaropvolgende kontak
met geestesgesondheid werkers, asook hul begrip van skisofrenie as ’n versteuring.
Heirvoor is ’n klein steekproef (vier Xhosa-sprekende asook ses Kleurling families)
geneem in die Wes-Kaap op ’n gerieflikheidsbasis. In elke geval is ’n semigestruktureerde
onderhoud gevoer met ’n familie versorger. Die data is geanaliseer
volgens inhoud.
Die bevindinge van die studie dui aan dat families dit moeilik vind om hul siek
familielede te hanteer. Families ervaar dikwels stigma as gevolg van hul siek familielede.
Hulle voel geïsoleerd en alleen. Families smag dikwels daarna om inligting te bekom oor
die versteuring van hul familielede. Verder is die kontak tussen families en
geestesgesondheidswerkers minimaal ten beste van tye. Families rapporteer dat
geestesgesondheid werkers hulle as families nie by die behandelingsproses insluit nie.
Voorstelle vir verdure navorsing en die praktyk word gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2567
Date12 1900
CreatorsMolefi, Stanley
ContributorsSwartz, Leslie, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0019 seconds