Thesis (DPhil (Sociology and Social Anthropology))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The World Health Organisation recognises intimate partner violence (IPV) to be of major
consequence to women’s mental and physical health, yet in South Africa it remains a
neglected area of care. Within a professional action research framework, this study
implemented a previously recommended South African protocol for the screening and holistic
management of IPV in women in order to test its feasibility and to adapt it for use in the
primary health care (PHC) sector of the Western Cape. It also aimed to identify the current
nature of care offered to female survivors of IPV. Thirdly, it aimed to learn from the process
of training and supporting (nurse) researchers who were new to the action research paradigm
and methodology.
Successfully implementing and evaluating a complex health intervention in the current PHC
scenario required a flexible methodology which could enable real engagement with, and a
creative response to, the issues as they emerged. Guided by the British Medical Research
Council’s framework for development and evaluation of randomised controlled trials for
complex health interventions (Medical Research Council, 2000, p.3), this study was
positioned within the modelling phase. Professional action research used a co-operative
inquiry group process as the overarching method with the usual cycles of action, observation,
reflection and planning. Altogether five co-researchers were involved in implementing the
protocol and were members of the inquiry group. A number of techniques were used to
observe and reflect on experience, including participant interviews, key informant interviews,
focus groups with health care providers at each site, quantitative data from the medical
records and protocol, field notes and academic literature. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Wêreld Gesondheidsorganisasie erken dat geweldpleging in intieme verhoudings
(“intimate partner violence”, of IPV) ‘n groot impak het op vroue se geestes- en fisiese
gesondheid, terwyl dit ʼn verwaarloosde area van sorg in Suid-Afrika is. Binne ‘n
professionele aksie-navorsingsraamwerk, implementeer hierdie studie ‘n voorheen aanbevole
Suid-Afrikaanse protokol vir die sifting en holistiese hantering van IPV by vroue om die
uitvoerbaarheid daarvan te toets en om dit aan te pas vir gebruik in die primêre
gesondheidsorgsektor (PGS) van die Wes-Kaap. Die projek poog ook om die huidige aard van
sorg wat aan vroulike oorlewendes van IPV beskikbaar is, te identifiseer. Derdens het dit ook
ten doel om te leer van die proses van opleiding en ondersteuning van (verpleeg-) navorsers
vir wie die aksie-navorsingsparadigma en methodologie nuut was.
Suksesvolle implementering en evaluering van ‘n komplekse gesondheidsintervensie in die
huidige PGS scenario vereis ‘n buigsame methodologie wat betrokkenheid met, en ‘n
kreatiewe respons tot, kwessies soos wat dit ontwikkel, moontlik maak. Gelei deur die Britse
Mediese Navorsingsraad se raamwerk vir die ontwikkeling en evaluering van ewekansige
gekontroleerde proewe vir komplekse gesondheidsintervensies (Mediese Navorsingsraad,
2000, bl.3), was hierdie studie binne die modelleringsfase geposisioneer. Professionele aksienavorsing
het ‘n gekoördineerde ondersoekgroep as die oorkoepelende metode - met die
normale siklusse van aksie, waarneming, reflektering en beplanning - gebruik. Altesaam vyf
mede-navorsers wat lede van die ondersoekgroep was, was betrokke in die implementering
van die protokol. ‘n Aantal tegnieke is gebruik om waar te neem en te reflekteer op ervarings,
insluitend deelnemersonderhoude, sleutel-informant onderhoude, fokusgroepe met
gesondheidsorgverskaffers by elke fasiliteit, kwantitatiewe data van die mediese verslae en
protokol, veldnotas en akademiese literatuur.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2515 |
Date | 12 1900 |
Creators | Joyner, Kate |
Contributors | Mash, Bob, Van der Waal, Kees, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds