Return to search

Organisasievernuwing : 'n penologiese perspektief

Summaries in Afrikaans and English / Die tradisionele benadering tot bestuur het die Suid-Afrikaanse korrektiewe sisteem sedert sy
ontstaan gedomineer. Die vraag wat ontstaan, is of daar enige praktiese, werkbare
altematiewe is, veral omdat die huidige strategiese ingesteldheid, argitektuur en menslike
hulpbronne onder verdenking is.
Hierdie navorsing bevestig die vermoede dat 'n nuwe benadering tot strategie, struktuur,
kultuur, bestuursfilosofie, werkspraktyke en mense te voorskyn kom en dat dit alleenlik
gemobiliseer kan word deur organisasievernuwing.
'n Penologiese sisteem wat 'n deelnemende bestuursbenadering aanvaar, sal as 'n wereldleier
geklassifiseer word. / The traditional approach to management has dominated the South African correctional system
since its conception. The question arises whether there are any practical workable
alternatives, especially as the present strategic intent, architecture and human resources are
under suspicion.
This research confirms the supposition that a new approach to strategy, structure, culture,
management philosophy, work methods and people is emerging and that this approach can be
enabled only by organisational renewal.
A penological system that adopts a participative management approach would be classified as
a world leader. / Penology / M.A. (Penology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18505
Date06 1900
CreatorsBruyns, Hennie, 1959-
ContributorsCilliers, Charl
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 127 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0027 seconds