Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2013. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: Teachers in the South African educational context are being asked to meet an increasing number of professional demands. Teachers are expected not only to produce academic results and develop professionally, but also to play an affective role in the school.
The paradigm used in this study is neo-liberalism. This allows the researcher to view the teacher as possessing technical or ‘hard’ skills as well as the less well-defined ‘soft’ or emotive skills. Here soft skills are defined as the interpersonal, human, people or behavioural skills needed to apply technical skills and knowledge in the workplace. A qualitative transcendental phenomenological research approach was selected in order to explore whether ‘excellent’ teachers from three schools in diverse economic settings in the Western Cape employed soft skills when teaching. The results of this study indicate that teachers perceived as ‘excellent’ exhibit intrapersonal behavioural, interpersonal conceptual and interpersonal affective soft skills. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Binne die huidige Suid-Afrikaanse konteks, word daar toenemend professionele eise aan onderwysers gestel. Daar word nie net van onderwysers verwag om akademiese resultate op te lewer en hulself te verbeter nie, maar ook om ‘n emotiewe rol in die skool te speel.
Neo-liberalisme skep die paradigma vir die studie. Dit laat die navorser toe om die onderwyser te beskou as iemand wat oor tegniese of ‘harde’ vaardighede in die werkplek beskik, maar ook oor die minder omskryfde ‘sagte’ of mensvaardighede. Sagte vaardighede word gedefinieer as die interpersoonlike, menslike of gedragsvaardighede wat nodig is om tegniese vaardighede en kennis toe te pas in die werkplek. ‘n Kwalitatiewe transendentale fenomenologiese aanslag is ontwerp om te bepaal of onderwysers, wat gesien word as ‘uitstekende’ onderwysers, van drie skole in diverse ekonomiese omgewings in die Wes-Kaap, dieselfde sagte vaardighede gebruik wanneer hulle skoolhou. Die resultate van die studie dui aan dat onderwysers wat gesien word as ‘uitstekende’ onderwysers, intrapersoonlike gedragsvaardighede en interpersoonlike affektiewe sagte vaardighede ten toon stel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80131 |
Date | 03 1900 |
Creators | Fleischmann, Elizabeth Martha |
Contributors | Heystek, Jan, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | x, 137 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0026 seconds