Return to search

Break and bend verbs in Sesotho

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The break and bend verbs in Sesotho are investigated with a view to account for the
unique properties of these verbs.
The study gives a full account of the predicate argument structure of break and bend
verbs. In Sesotho we have three types of predicates, namely, one-place, two-place and
three-place predicates. The study also focuses on the number of arguments these verbs
may assign. Some of these verbs are intransitive and therefore they assign one
argument, which is an external argument. Other verbs are transitive and as such they
assign more than one argument (i.e. external and internal arguments).
These verbs are investigated as to whether they would select certain arguments to appear
with them and it was found that when they do, they also select semantic features which
these arguments must have in order to appear with such verbs.
These verbs are also examined with the view to account for their difference. It was found
that certain bend verbs show the same syntactic properties as the break verbs, except
those bend verbs name reverse actions. Another observation was that not all break and
bend verbs have zero-related nominaIs. When they do, the nominals describe the result
of the action named by the verb.
The study investigate these verbs as to whether they would allow cognate objects, verbal
alternations and derived verbs (in the case of bend verbs), and it was found that some of
them would allow such lexical items. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die breek en buig werkwoorde in Sesotho is ondersoek met die doel om die unieke
kenmerke van hierdie werkwoorde te bepaal.
Die studie verskaf 'n beskrywing van die predikaat argumentstruktuur van breek en buig
werkwoorde in Sesotho. Ons het drie tipes predikate, te wete eenplek, tweeplek en
drieplek predikate.
Die studie fokus ook op die aantal argumente wat hierdie werkwoorde kan toeken.
Sommige van hierdie werkwoorde is onoorganklik, derhalwe ken hulle een argument toe
wat ekstern is. Ander werkwoorde is oorganklik, sodat meer as een argument, te wete
ekstern en intern, toegeken word.
Daar is ook ondersoek of hierdie werkwoorde argumente kan selekteer om met hulle te
verskyn, en dit is bevind dat as hulle dit doen, hulle ook die semantiese kenmerk selekteer
wat hierdie argumente moet he as hulle saam met daardie werkwoorde verskyn.
Hierdie werkwoorde is ondersoek met die doel om hul verskil te bepaal. Daar is bevind
dat sommige buig werkwoorde dieselfde sintaktiese eienskappe het as die breek
werkwoorde, behalwe dat buig werkwoorde ook reversiet is. 'n Verdere kenmerk is dat
nie alle breek en buig werkwoorde voorkom met nul-verwante nominaIe. As hulle dit
doen, beskryf die nominale die uitslag van die handeling in die werkwoord.
Daar is ondersoek of kognitiewe voorwerpe, werkwoord alternasies en afgeleide
werkwoorde toegelaat kan word, en daar is bevind dat sommiges dit toelaat.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52152
Date03 1900
CreatorsPhindane, Pule Alexis
ContributorsDu Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format262 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds