Return to search

Random variables : a CAI tutorial in statistics for distance education

Available in Afrikaans only Die navorsingsverslag dokumenteer die instruksionele ontwerpproses van 'n rekenaar gesteunde tutoriaal (RGT), "Random Variables", een van 'n reeks van nege soortgelyke tutoriale wat as aanvulling tot die geskrewe studiegids vir 'n eerstejaar kursus in Statistiek by die Universiteit van Suid?Afrika (Unisa) gebruik word. Die instruksionele benadering wat in die RGT gebruik is, probeer om kognitiewe ondersteuning te verskaf en om 'n intuitiewe begrip van abstrakte konsepte aan te moedig. Die doel is om die geisoleerdheid waarin afstandsonderrig studente verkeer, te verlig en om groter interaktiwiteit met die studiemateriaal tot stand te bring. Formatiewe evaluering het 'n sentrale plek in die instruksionele ontwerpmodel, wat analise, ontwerp, onwikkeling en implementering insluit, ingeneem. Die formatiewe evaluering is in vier mikro?stadia, naamlik vakkundige resensie, prototipe, loodstoetsing en veldtoetsing gedoen. Die navorsingsresultate het daartoe gelei dat die tutoriale as sulks verbeter is. Dit kan ook verdere navorsing op die gebied van summatiewe evaluering rig en lei. Die navorsingsverslag moet saamgelees word met die loop van die program "Random Variables", wat op disket beskikbaar is. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2002. / Humanities Education / PhD / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/28836
Date19 October 2001
CreatorsFresen, Jill Winifred
ContributorsHodgkinson, C., jfresen@postino.up.ac.za
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Rights© 1996, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0024 seconds