Return to search

Developing the vine : commercialisation and commodification of the wine tourism product in the Stellenbosch Wine Region

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Wine tourism is emerging as an increasingly significant phenomenon in wine-producing
regions throughout the world. The Stellenbosch Wine Region (SWR) is no exception and has
experienced dramatic changes in the last decade. However, despite the documented industry
development and rapid participant expansion, there has been insufficient systematic study of
the extent, development, management and marketing of the wine tourism product provided
by wine farms.
This study investigates the SWR in terms of the commercial efforts, initiatives, services,
facilities and the commodification of resources that occur on wine farms to form the wine
tourism product. The aim of the study is to establish the degree of commercialisation and
commodification in the SWR. This is achieved through realising three research objectives,
namely
􀂾���������� compiling a thorough and complete list of manifestations and indicators that describe
commercialisation and commodification in the wine tourism product on wine farms;
􀂾���������� establishing the degree of commercialisation and commodification at each individual
wine farm in the research area; and
􀂾���������� portraying and analysing the spatial distribution of the degrees of commercialisation
and commodification.
A focus group of twelve individuals involved with wine tourism allocated relative importance
weightings for each of the 81 identified manifestations and indicators of commercialisation
and commodification compiled in the questionnaire that was distributed to the wine farms in
the study area. The questionnaire required respondents to indicate the presence or absence of
the listed manifestations or indicators on their respective farms. This data, used in
conjunction with the importance weightings, facilitated the calculation of a value
representing the degree of commercialisation and commodification for each farm, and so too
for the SWR.
The study results confirmed the importance of commercialisation and commodification with
every wine farm having some form of these phenomena and the SWR having a 38 percent
average degree of commercialisation and commodification. Of the five wine routes in the
SWR, the Stellenbosch Hills route has the highest degree of commercialisation and
commodification with 42 percent. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die opkoms van wyntoerisme is ‘n toenemend betekenisvolle verskynsel in wynstreke
dwarsoor die wêreld. Die Stellenbosch Wynstreek (SWS) is geen uitsondering nie en het
dramatiese veranderinge oor die laaste dekade ervaar. Ten spyte van die gedokumenteerde
ontwikkeling in die bedryf en die vinnige deelnemer uitbreiding, is daar nie genoegsame
sistematiese studie van die omvang, ontwikkeling, bestuur en bemarking van die
wyntoerismeproduk, gelewer deur die wynplase, nie.
Hierdie studie ondersoek die SWS in terme van die kommersiële pogings, inisiatiewe,
dienste, fasiliteite en die kommodifikasie van hulpbronne wat op wynplase gevind word om
die wyntoerismeproduk te vorm. Die doel van die studie is om die graad van
kommersialisering en kommodifikasie in die SWS vas te stel. Dit word bereik deur die
realisering van drie navorsingsdoelwitte, naamlik
􀂾��������� die definiëring van ‘n volledige en deeglike lys van manifestasies en indikatore wat
die kommersialisering en kommodifikasie van die wyntoerismeproduk op wynplase
beskryf;
􀂾��������� die bepaling van die graad van kommersialisering en kommodifikasie by elke
wynplaas in die navorsingsgebied; en
􀂾��������� die uitbeelding en analisering van die ruimtelike verspreiding van die grade van
kommersialisering en kommodifikasie.
‘n Fokusgroep, bestaande uit twaalf individue betrokke in wyntoerisme, het relatiewe
belangrikheidsgewigte toegeken aan elk van die geїdentifiseerde manifestasies en indikatore
van kommersialisering en kommodifikasie, wat saamgevoeg is in die vraelyste wat versprei
is na die onderskeie wynplase in die studiegebied. Die respondente moes die
teenwoordigheid of afwesigheid van die gelyste manifestasies aandui. Hierdie data, saam met
die belangrikheidsgewigte, is aangewend om waardes te bereken wat die graad van
kommersialisering en kommodifikasie van elke wynplaas, asook die SWS, verteenwoordig.
Die navorsing bevestig die belangrikheid van kommersialisering en kommodifikasie en elke
plaas is gekenmerk deur vorme van hierdie verskynsels met die SWS wat ‘n 38 persent
gemiddelde graad van kommersialisering en kommodifikasie behaal. Van die vyf wynroetes in die SWS, het die Stellenbosch Hills-roete die hoogste graad van kommersialisering en
kommodifikasie vertoon, naamlik 42 persent.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16443
Date12 1900
CreatorsScott, David, G. (David George)
ContributorsDe Necker, P.H., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxiv, 121 leaves : ill
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0136 seconds