Return to search

Incipient motion in cobble/boulder bed rivers

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This study sets out to describe the incipient motion process in cobble/boulder bed rivers
in terms of the unit applied power approach. This objective has been met through the
collection of data on stone movement from a total of thirteen flood events observed in
two undisturbed rivers in the Western Cape, namely the Molenaars and Berg Rivers.
The data were plotted on the original modified Liu diagram for incipient motion and it
was found that the threshold of movement for the smaller stones did not conform with the
portion of the Liu diagram which represents fully turbulent flow (i.e.
where ~ gDs tv: = 0.12 for Re. >13). It was concluded that the only reason that could
explain this deviation is the fact that the original modified Liu diagram had been derived
for uniform particle size beds while the data of the Molenaars and Berg Rivers represent
non-uniform particle size beds. This was proved through re-deriving the y-axis function
of the original modified Liu diagram to include a factor that makes provision for the
roughness of a non-uniform particle size bed. It was found that the average absolute
roughness of the non-uniform particle size beds in the Molenaars and Berg Rivers is
reasonably well approximated by a value of k=da.
Design curves (in terms of the original modified Liu diagram parameters) for intensity of
motion were also produced. Although it is not possible to read off accurate percentages of
movement values directly from these curves, it should be possible to deduce reasonably
accurate values in practical situations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie poog om die begin van beweging proses in klip/rotsbed riviere te beskryf in
terme van die eenheids aangewende drywing metode. Hierdie doel is bereik deur die
insameling van klipbewegingdata in 'n totaal van dertien vloedgebeurtenisse in twee
ongerepte riviere in die Wes-Kaap, naamlik die Molenaars en Bergriviere.
Die data was geplot op die oorspronklike aangepaste Liu diagram vir begin van beweging
en dit was gevind dat die grens van beweging vir die kleiner klippe nie ooreenstem met
die gedeelte van die Liu diagram wat volle turbulente vloei verteenwoordig nie
(waar ~ gDs tv; = 0.12 vir Re. >13). Daar was tot die gevolgtrekking gekom dat die
enigste rede wat die afwyking kan beskryf is die feit dat die oorspronklike aangepaste Liu
diagram afgelei was vir uniforme partikelgrootte beddens terwyl die data van die
Molenaars and Bergriviere nie-uniforme partikelgrootte beddens verteenwoordig. Dit was
bewys deur die heratleiding van die y-as funksie van die oorspronklike aangepaste Liu
diagram om 'n faktor in te sluit wat voorsiening maak vir die ruheid van 'n nie-uniforme
partikelgrootte bed. Dit was gevind dat die gemiddelde absolute ruheid van die nieuniforme
partikelgrootte beddens in die Molenaars en Bergriviere word redelik goed
benaderd met 'n waarde van k=ds4•
Ontwerpkurwes (in terme van die oorspronklike aangepaste Liu diagram parameters) vir
intensiteit van beweging was ook ontwikkel. Alhoewel dit nie moontlik is om baie
akkurate persentasies van beweging af te lees van die kurwes nie, is dit moontlik om
akkuraat genoeg waardes te verkry in praktiese situasies.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50368
Date12 1900
CreatorsGazendam, Menno
ContributorsRooseboom, A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 v. (various foliations) : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0062 seconds