Return to search

Die rol en belang van suikerbelasting in Suid-Afrika

The former finance minister stated in his budget speech in 2016 that sugar tax would come into force in South Africa from 1 April 2017. The treasury's reason for implementing sugar taxation is to reduce the health problems caused by sugar. It is nothing new to use fiscal measures to recover both taxes and to prevent health problems but it was not yet possible to reach a definite conclusion about the impact of sugar tax on the consumption of sugary drinks and the prevalence of obesity. The reason for this is that there is evidence that the implementation of food tax in different countries has shown different results in terms of public health issues and tax benefits. In South Africa, the implementation of sugar tax can either reduce the prevalence of obesity and thereby have a positive effect on the economy or its implementation may adversely affect the economy. If treasury does not implement sugar tax the economy can also be adversely affected by the prevalence of obesity. This dissertation deals with the effects of non-communicable diseases and sugar tax on the South African economy. The focus is on how sugar tax is being implemented internationally and how South Africa intends to implement sugar tax. / Die voormalige minister van finansies het in sy begrotingstoespraak in 2016 vermeld dat suikerbelasting vanaf 1 April 2017 in Suid-Afrika in werking gaan tree. Die tesourie se rede vir die implementering van suikerbelasting is om, in samewerking met die Departement van Gesondheid, die gesondheidsprobleme wat deur suiker veroorsaak word te verminder.
Dit is niks nuuts om fiskale maatstawwe te gebruik om beide belasting in te vorder en gesondheidsprobleme te voorkom nie, maar dit was nog nie moontlik om tot ’n definitiewe gevolgtrekking te kom oor die impak van suikerbelasting op die verbruik van suikerversoete drankies en die voorkoms van vetsug nie. Die rede hiervoor is dat daar bewyse is dat die implementering van voedselbelasting in verskillende lande verskillende resultate getoon het in terme van openbare gesondheidskwessies en belastingvoordele.
In Suid-Afrika kan die implementering van suikerbelasting óf die voorkoms van vetsug verminder en sodoende die ekonomie bevoordeel óf die implementering daarvan kan die ekonomie negatief beïnvloed. Indien die tesourie nie suikerbelasting implementeer nie kan die ekonomie as gevolg van die voorkoms van vetsug negatief beïnvloed word.
Die kern van hierdie skripsie handel oor die gevolge van nieoordraagbare siektes en suikerbelasting op die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar word spesifiek gefokus op hoe suikerbelasting internasionaal geïmplementeer word en hoe Suid-Afrika beoog om suikerbelasting te implementeer. / Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2017. / Mercantile Law / LLM / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/65711
Date January 2017
CreatorsPotgieter, Bianca
ContributorsFritz, Carika, biancapotgieter16@gmail.com
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeMini Dissertation
Rights© 2018 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0029 seconds