A dominant focus on organisational stakeholders is currently evident in both the literature and in practice since it is argued that the success of organisations is predominantly dependent on stakeholders’ perception of the organisation. This stakeholder emphasis is evident in the inclusion of a chapter on governing stakeholder relations in the King III report and the development of various stakeholder standards in South Africa, including corporate social investment, corporate governance, corporate citizenship, corporate sustainability and the triple bottom line. Despite the recognition of the importance and necessity of building and maintaining stakeholder relations in the literature, there is a dearth of research on how to actually build these relationships. The aim of this study was to address this shortcoming by proposing a generic, integrated approach to sustainable organisation-stakeholder relationship (OSR) building with strategic stakeholders whereby strategic stakeholder identification, OSR development and OSR maintenance, which are often studied independently, would be integrated in order to constitute a new unified model. This model will promote a sustainable OSR-building process for organisation-stakeholder partnership (OSP) development.The following three building blocks for such a model were proposed: a strategic communication foundation that promotes the integration of specific corporate communication functions that is practised from a two-way symmetrical communication perspective as the basis for effective OSR building; a theoretical foundation, which is an integration of Freeman’s stakeholder concept (1984) from a normative, relational viewpoint, Ferguson’s relational paradigm for public relations (1984) and Ledingham’s (2003) theory of relationship management, encapsulated by Grunig’s (1984) excellence theory, of which the proposed OSR-building model would be a pragmatic representation; and a conceptualisation of the OSR-building model where the actual phases of the OSR-building process would be proposed to provide step-by-step guidance for OSR building. This model promotes a partnership approach with strategic stakeholders, which is based on the proposition of an OSR development continuum, which implies that an OSR could grow in intensity over time, from a foundational OSR, mutually-beneficial OSR, sustainable OSR, to ultimate organisational-stakeholder partnerships (OSPs).
This model was built from a corporate communication perspective, and subsequently highlighted the contribution of corporate communication in the organisation as an OSR-building function to ensure organisational effectiveness. This study provided an exploratory literature review to constitute a conceptual framework for OSR-building of which the principles of the framework would be further explored and measured in leading listed South African organisations, by means of a quantitative web-based survey and qualitative one-on-one interviews to compose an OSR-building model that provides guidance on the process of OSR building on the basis of insights from theory and practice. / Ingevolge die argument dat die sukses van organisasies hoofsaaklik afhanklik is van die persepsies wat belangegroepe oor organisasies het, word ‘n dominante fokus tans op organisatoriese belangegroepe in die literatuur en praktyk geplaas. Die fokus op belangegroepe is sigbaar in die insluiting van ‘n hoofstuk oor die bou van belangegroepverhoudings in die King III verslag asook die ontwikkeling van verskeie belangegroepstandaarde in Suid Afrika, wat korporatiewe sosiale verantwoordelikheid, korporatiewe burgerskap, korporatiewe volhoubaarheid en drievoudige eindresultaat insluit. Ten spyte daarvan dat die belangrikheid en noodsaaklikheid van die bou en behoud van belangegroepverhoudings erken word in die literatuur, is daar ‘n tekort aan navorsing oor hoe om die verhoudings te bou. Die studie poog om dié tekortkoming aan te spreek deur middel van ‘n generiese, geϊntegreerde benadering vir volhoubare organisatoriese-belangegroepvershoudings (OBV) met strategiese belangegroepe voor te stel, waar strategiese belangegroep identifikasie, OBV ontwikkeling en OBV instandhouding, aspekte wat dikwels afsonderlik bestudeer word, geintegreer word in ‘n nuwe, verenigde model. Hierdie model sal ’n volhoubare OBV verbouiingsproses voorstel vir die ontwikkeling van organisatoriese-belangegroepvennootskappe.
Drie boustene word vir die model voorgestel naamlik; ‘n strategiese kommunkasie fondasie wat die integrasie van spesifieke korporatiewe kommunikasie funksies vanuit ‘n twee-rigting simmetriese kommunikasie perspektief as basis vir die effektiewe bou van OBV insluit; ‘n teoretiese fondasie wat ‘n integrasie van Freeman (1984) se belangegroepkonsep van ‘n normatiewe, verhoudingsstandpunt, Ferguson (1984) se verhoudingsparadigma vir openbare skakelwerk en Ledingham (2003) se verhoudingsbestuursteorie insluit, omhul deur Grunig (1984) se uitnemendheidsteorie, waarvan die voorgestelde OBV model ‘n praktiese voorstelling sal wees; en ‘n konseptualisering van OBV-verbouing wat die fases van die OBV proses sal stipuleer om stap-vir-stap riglyne vir die bou van OBV voor te stel. ‘n Vennootskapsbenadering met strategiese belangegroepe word voorgestel deur die model, wat gebaseer is op die proposisie van ‘n OBV ontwikkelingskontinuum, wat impliseer dat ‘n OBV oor tyd in intensiteit kan groei van ‘n basiese OBV, wedersydse voordelige OBV, volhoubare OBV tot ‘n uiteindelike organisatoriese-belangegroepvennootskap.
Die model is gebou uit ‘n korporatiewe kommunikasiestandpunt, wat gevolglik die bydrae van korporatiewe kommunikasie in die organisasie as ’n OBV-verbouingsfunksie om organisatoriese effektiwiteit te verseker, beklemtoon. Die studie bied ‘n verkennende literatuurstudie om ’n konseptuele raamwerk vir OBV-verbouing daar te stel, waarvan die beginsels van die raamwerk verder verken en gemeet is in gelysde Suid-Afrikaanse organisasies deur middel van ‘n kwantitatiewe web-gebaseerde opname en een-tot-een onderhoude om ’n OBV-verbouingsmodel te ontwikkel wat riglyne vir die proses van OBV-verbouing bied, gebaseer op beide teoretiese en praktiese insigte. / Communication Science / D. Litt. et Phil. (Communication)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/8836 |
Date | 11 1900 |
Creators | Slabbert, Yolandi |
Contributors | Barker, Rachel |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (xii, 369 leaves) |
Rights | University of South Africa |
Page generated in 0.0034 seconds