Return to search

Public understanding of science : (a case study of a coloured community)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: While the importance of science and technology for society has long been
recognised, it has taken on ever increasing importance in the present century.
As a result this study, government (The year of Science and Technology -
1998), and other initiatives by concerned bodies efforts are directed to better
inform the public about the nature and role of science and technology. It
aimed to make citizens both better informed and better able to adapt to the
many changes that science and technology have brought, and will continue to
bring, to their lives.
Despite these efforts many citizens remain ill informed about the scientific
advances, and how technology affects their lives. As a result, most members
of the public are unable to form substantiated judgements about matters
involving science and technology. It is essential that ways are find to improve
the public understands of science and technology.
This study discusses the results of an empirical survey which was conducted
in a coloured community in Paarl. The thesis summarises the results of the
survey on these issues. It presents data on the public's understanding of
science and technology and lists efforts that have been made to improve the
understanding of science and technology. The study describes efforts to
make information on science and technology more readily available to the
public. Finally, it proposed measures that various actors might usefully take to
improve public understanding of science and technology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die belangrikheid van wetenskap en tegnologie vir die samelewing word
reeds 'n geruime tyd erken, en het veraloor die laaste eeu toegeneem.
Hieruit spruit die poging van hierdie studie, die regering (die Jaar van
Wetenskap en Tegnologie 1998), en ander inisiatiewe deur
belanghebbende organisasies om die algemene publiek in te lig rakende die
rol van wetenskap en tegnologie. Dit poog om die algemene publiek in te lig
oor, en in staat te stelom aan te pas by die veranderinge wat wetenskap en
tegnologie reeds meegebring het, en nog sal meebring in hulle daaglikse
lewe.
Ten spyte van hierdie pogings is verskeie lede van die publiek steeds
oningelig rakende wetenskaplike veranderinge en die wyses waarop
tegnologie hulle lewens beïnvloed. Gevolglik is 'n groot gedeelte van die
algemene publiek nie in staat om ingeligte oordele te kan maak met
betrekking tot wetenskap- en tegnologieverwante aangeleenthede nie. Dit is
dus essensieel dat maniere gevind word om die algemene publiek se
persepsie van wetenskap en tegnologie te verbeter.
Hierdie studie bespreek die resultate van 'n empiriese opname wat onder 'n
bruin gemeenskap in Paarlonderneem is. Dit bevat resultate oor die
algemene publiek se persepsies van wetenskap en tegnologie, en gee 'n
aanduiding van die pogings wat aangewend is om hierdie persepsie te
verbeter. Die studie beskryf ook die pogings wat aangewend is om inligting
rakende wetenskap en tegnologie meer beskikbaar te maak vir die algemene
publiek. Ten slotte, word maniere voorgestel waarop die verskeie rolspelers
strategiee geimplementeer kan word vir die uitbouing van die algemene
publiek se persepsie van wetenskap en tegnologie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53564
Date03 1900
CreatorsMaralack, Bernado Canon Theodore
ContributorsMouton, J. (Johann), Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format90 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds