Return to search

Tracking collar and infrastructure for leopard research

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This project targeted the development of a new tracking collar, trap telemetry system
and supporting infrastructure, to aid researchers from the Cape Leopard Trust. Previously
used collar products had all proven insu cient in some capacity and remote monitoring of
trap sites was also required. Tracking collars are used to identify the movement patterns
of the leopards and through the resulting research, assist in protecting this threatened
species. In the development of the tracking collar and trap telemetry system, a high level
system design was rst formulated, identifying major components that would be required.
Alternative methods for implementation were then considered and the most optimal chosen.
Two di erent modes of communication with the collar were envisioned and designed for.
These would be used to transmit logged coordinates obtained from a GPS receiver back to
researchers. A VHF terrestrial radio link was investigated, but an Iridium Satellite based
solution was ultimately selected. An Iridium Satellite communications system was also used
for transfer of trap state data. Ultimately, a working trap telemetry system was delivered
for use by researchers. The tracking collar system had progressed to a working prototype,
requiring miniaturisation and packaging before deployment. A possible packaging solution
was also identi ed. The trap telemetry system, although displaying certain de ciencies,
provided a capability previously unavailable to researchers. With further development, there
is potential for the tracking collar to provide accurate satellite tracking and communications
in a mass and price combination not previously available. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie projek het as doel die ontwikkeling van 'n nuwe opsporingshalsband, 'n lokval
telemetriese stelsel en die nodige ondersteunende infrastruktuur daarvoor. As hulpmiddels
vir navorsers van Cape Leopard Trust. Geen van die halsband produkte wat tot nou toe
gebruik is, het voldoen aan al die nodige behoeftes nie, en dit was ook nodig om die
lokvalterreine van 'n afstand te kan monitor. Die opsporingshalsbande word gebruik om
die bewegingspatrone van luiperds vas te stel en die navorsing wat daarop volg, help dat
'n bedreigde spesie bewaar word. Die ontwikkeling van die opsporingshalsband en lokval
telemetriese stelsel het begin met die formulering van 'n ho evlak stelselontwerp waarin
die hoofkomponente wat benodig sou wees ge denti seer is. Alternatiewe metodes van
bewerkstelling is daarna oorweeg en die optimale hiervan is gekies. Twee verskillende
metodes van kommunikasie met die halsband is voorgestel en ontwerp. Hierdie sou gebruik
word om die vasgelegte koordinate wat van 'n GPS ontvanger verkry is, na navorsers terug
te versend. 'n Terrestriale radioverbinding is ondersoek, maar 'n Iridium Satelliet-baseerde
oplossing is uiteindelik verkies. 'n Iridium Satelliet kommunikasie stelsel is ook gebruik
vir die oordrag van data aangaande die lokvaltoestand. Uitendelik is 'n werkende lokval
telemetriese stelsel gelewer vir dir gebruik van navorsers. Die opsporingshalsband stelsel
was nou 'n werkende prototipe, wat slegs verklein en toepaslik verpak moes word voor dit
in gebruik geneem kon word. 'n Moontlike oplossing tot die verpakkingsprobleem is ook
identi seer. Die lokval telemetriese stelsel, hoewel dit steeds tekorte toon, voorsien die
navorsers van voorheen onbekombare inligting. Met verder ontwikkeling is daar potensiaal
vir die opsporingshalsband om akkurate satellietopsporing en kommunikasie te voorsien in
'n kombinasie van laer massa, sowel as prys, soos nog nooit voorheen beskikbaar nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71722
Date12 1900
CreatorsWarnich, Dirk J.
ContributorsWolhuter, R., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format123 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds