Return to search

Die funksies en vereistes van die resensiewese in ’n veranderende bedryf : teaterkritiek en die nuwe media

Thesis (MDram)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines the role and function of theatre critics and reviews in the industry at present.
Characteristics of a good review are also examined and the role of the traditional review in the
‘new media’ is questioned.
The ‘new media’ offer the public the opportunity to have access reviews to within a few hours of the
first performance. This implies that theatre reviews become more newsworthy through their
immediacy.
“New media” have the added advantage that the content of reviews can be enhanced, and that the
notorious space limitations of the ‘old media’ no longer impact on the copy volume. Within the
modern media the style and content of reviews and opinions depend on the specific media form. In
the ‘new media’ subjective personal opinions have become more prominent than well-grounded,
ethically accountable journalism which used to be required in the older forms of media. The ‘new
media’, on the other hand, present journalism with a whole new platform. If utilised in a controlled
and dynamic manner, these new technological and electronic developments, can contribute
enormously to the theatre review industry.
In the concluding chapter a model is suggested according to the which the ‘new media’ can be
used as a platform to maintain, develop and advance theatre – and specifically criticism – in South
Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die rol en funksie van die teaterresensent en die resensie in die
hedendaagse bedryf. Die eienskappe van ’n goeie resensie word ook ondersoek en die gebruik
van die tradisionele resensie in die “nuwe media” word bevraagteken.
Die “nuwe media” bied ’n geleentheid om resensies aan die publiek beskikbaar te stel, enkele ure
ná die eerste vertoning. Die implikasie van hierdie element is dat ’n teaterresensie dus
nuuswaardig word in sy onmiddellikheid.
“Nuwe media” het die voordeel dat inhoudsverryking in resensies kan plaasvind en dat die
beperkings van die ou media nie meer geld met betrekking tot die lengte van die werk nie. Styl en
inhoudsaspekte van resensies of opinies in die “nuwe media” is kwessies waar die vorme van die
verskillende media wel ter sprake kom. Binne die “nuwe media” is die persoonlike, subjektiewe
opinies meer pertinent as deurgrondelike joernalistiek wat eties verantwoordbaar moet wees en
wat van die ou media-vorme verwag word. Die “nuwe media” bied andersins ’n hele nuwe platform
vir joernalistiek, en indien hierdie nuwe tegnologiese en elektroniese verwikkelinge op ’n
gekontroleerde en dinamiese wyse ingespan kan word, kan dat dit ’n enorme bydrae tot die
resensiewese lewer.
In die laaste hoofstuk word ’n model voorgestel wat die “nuwe media” as platform gebruik om die
behoud, ontwikkeling en bevordering van teater, en spesifiek teaterkritiek in Suid-Afrika, te
bewerkstellig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85855
Date12 1900
CreatorsTheart, Francois Hugo
ContributorsDu Preez, Petrus, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatx, 87 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds