Return to search

Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering / Psychotherapeutic skills training for the child with the purpose of improving self-concept

Afrikaans text / As sielkundige in privaat praktyk neem die navorser waar dat 'n negatiewe
selfkonsep onderliggend is tot verskeie aanmeldingsprobleme, asook die kind se
onvermoe om te aktualiseer, ten einde sy volle potensiaal te bereik.
Opvoedkundige sielkundiges het 'n behoefte geidentifiseer aan
hulpverleningsingrepe om die probleem aan te spreek. Dit het gelei tot die
daarstel van 'n model: "Model vir psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan
die kind met die oog op selfkonsepverbetering". Hierdie model het die opheffing
van selfkonsepgebreke, deur middel van psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding,
ten doel.
Die model is saamgestel vanuit die navorser se praktykervaring en 'n
literatuurstudie wat gelei bet tot die samestelling van konseptuele raamwerke vir
selfkonsep en psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding. Seltkonsepgebreke is in
hierdie studie in verband gebring met vaardigheidstekorte. Dit bet daartoe gelei
dat selfkonsepgebreke aangespreek kon word deur gebruik te maak van
vaardigheidsopleiding.
Die slotsom waartoe gekom is, is dat daar 'n verbetering in die selfkonsep van
kinders in die middelkinderjare plaasgevind bet met die toepassing van die
model. Volgens opvoedkundige sielkundiges in privaatpraktyk le die waarde van
die model en die riglyne vir die operasionalisering daarvan, daarin dat dit
praktiese toepassingswaarde bet in die proses van hulpverlening. / As a psychologist in private practice, the researcher notices that a negative
self-concept is underlying to several initial reported problems, as well as the
child's inability to actualize in order to reach his full potential. Educational
psychologists identified the necessity for supportive intervention to address this
problem. This has led to the establishing of a model: "Model for
psychotherapeutic skills training for the child with the purpose of improving
self-concept". This model aims to relinquish self-concept shortcomings by
means of psychotherapeutic skills training.
This model has been constructed from the researcher's experience in her practice
as well as a literature study, which led to the compilation of conceptual
frameworks for self-concept and psychotherapeutic skills training. In this study,
self-concept shortcomings have been linked to the lack of skills. This has
resulted in self-concept shortcomings to be addressed by skills training.
The conclusion which has been reached is that there is an improvement in the
self-concept of children in mid-childhood years with the implementation of the
model. According to educational psychologists in private practice, the value of
the model and the guidelines for the implementation thereof, lie in the the fact
that the model has practical applicational worth in the process of rendering
support. / Psychology of Education / D. Ed. (Psychology of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/18645
Date09 1900
CreatorsDuif, Ronel
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (xxxi, 340 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds