Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Timesharing is one of the sectors of the tourism industry that has grown at a
tremendous rate in the recent past. In South Africa, after adverse publicity and severe
internal conflict in the early years, the timeshare industry is growing as this way of
holidaying becomes more popular. Much is also expected of the tourism industry as a
major contributor towards improving the socio-economic situation in this country. It
is therefore essential that geographers and more specifically geographical information
system specialists get involved in research on timeshare and related topics.
This thesis investigates the potential use of geographical information systems (GIS) in
the timeshare industry in South Africa. The main focus of the research is on the
development of a timeshare information system (TIS). The TIS was developed by
using the ArcView GIS programme and Avenue programming language and it
incorporates the points system as the most popular timeshare type in South Africa.
The main aim of the TIS is to find possible holiday resort destinations within South
Africa that will satisfy the timeshare owner's holiday needs, at the touch of a button.
To produce these results the user is asked a series of questions and he/she is expected
to make some selections. This information is then processed to make it possible for
the scripts that have been compiled to extract the correct results from the destination
database. This comprehensive database has been compiled from existing sources. The
final results are then shown to the user on regional maps of South Africa. These maps
have been compiled beforehand for use during the programming phase, but also for
the purpose of doing location and spatial analysis.
In conclusion, the results have been tested by means of a case example. The results
produced by the TIS have been verified as being correct. Although the TIS is not
ready for the timeshare market at this stage it could, with slight adjustments, be of use
and is a positive step in the right direction and is in line with modem trends in the
industry.
Keywords
ArcView / Avenue / Exchange companies / Geographical information systems (GIS) /
Graphical user interface / Points system / Resort Condominium International (RCI) /
South Africa / Timeshare destination database / Timeshare industry / Timeshare
owners / Timeshare resort facilities / Timeshare resorts / Timesharing / Tourism
geography / AFRIKAANSE OPSOMMING: Eiendomstyddeling is een van die sektore van die toerisme-industrie wat tans
wêreldwyd die meeste groei toon. In Suid-Afrika waar eiendomstyddeling aanvanklik
gekniehalter is deur swak publisiteit en interne konflik, toon die bedryf besondere
groei soos dié manier van vakansie hou, meer gewild raak. Baie word van die
toerismebedryf verwag om 'n beduidende bydrae te maak tot die verbetering van
sosio-ekonomiese toestande in die land. Juis hierom is navorsing oor tyddeling en
verwante onderwerpe besonder belangrik. Geograwe en meer spesifiek geografiese
inligtingstelselspesialiste kan in dié opsig belangrike rolspelers wees.
Hierdie navorsingsverhandeling speur die gebruiksmoontlikhede van geografiese
inligtingstelsels (GIS) in die tyddeelindustrie in Suid-Afrika na. Die hoof fokus van
die navorsing val op die ontwikkeling van 'n tyddeelinligtingstelsel (TIS) met behulp
van ArcView GIS programmatuur en Avenue programmeertaal. Hierdie TIS poog om
die keuse van 'n geskikte vakansiebestemming in Suid-Afrika vir die tyddeeleienaar
en potensiële koper te vergemaklik en inkorporeer in die proses die puntestelsel as
tyddeeltipe. Die program stel aan die gebruiker 'n reeks vrae en seleksie opsies,
waaruit dan 'n resultaat van oorde wat aan sy/haar vakansiebehoeftes voldoen, aan
hom/haar voorgehou word. Hierdie resultate word getrek uit 'n omvattende
tyddeelbestemmingsdatabasis wat uit bestaande bronne saamgestel is. Hierdie
databasis word op verskeie stadiums deur die loop van die gebruiksproses deur die
opgestelde programkode ondervrae. Tesame hiermee word die resultate ruimtelik en
nie-ruimtelik aan die gebruiker vertoon. Hierdie ruimtelike komponent hang nou saam
met die kartering van die tyddeeloorde in Suid-Afrika, 'n proses waartydens die
ligging en verspreiding van hierdie oorde ook aandag kry.
Ter afsluiting word die resultate aan die hand van 'n toetsvoorbeeld geverifieer. Die
TIS lewer bevredigende resultate en hoewel dit nie in sy huidige formaat gereed is vir
die tyddeelmark nie, is dit 'n positiewe stap en in lyn met moderne neigings in die
industrie.
Trefwoorde
ArcView / Avenue / Blybeurtbedryf / Geografiese inligtingstelsels (GIS) / Grafiese
koppelvlak / Puntestelsel / Resort Condominium International (RCI) / Suid-Afrika /
Toerismegeografie / Tyddeelbelang / Tyddeelbestemmingsdatabasis / Tyddeeleienaars
/ Tyddeelindustrie / Tyddeeloorde / Tyddeeloordfasiliteite / Tyddeling /
Uitruilondernemings
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52362 |
Date | 12 1900 |
Creators | Crafford, Jacobus Marthinus |
Contributors | De Necker, P. H., Zietsman, H .L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 125 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds