Return to search

Towards a non-intrusive traffic surveillance system using digital image processing

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: With the increased focus on the use of innovative and state-of-the-art technology in
Intelligent Transport Systems (ITS), the need for more accurate and more detailed road
traffic flow data has become apparent. Data obtained from vehicle detector loops, which
merely act as vehicle presence sensors, is neither reliable nor accurate enough anymore.
This type of sensor poses the problem that it has to be inserted into the road surface;
temporarily obstructing traffic flows, and has to be replaced after pavement
reconstruction. One of the solutions to this problem is to develop a traffic surveillance
system that uses video image processing.
In cities where Intelligent Transport Systems are used extensively, roadways are
monitored through Closed Circuit Television Cameras (CCTV) that are closely watched
by traffic control centre personnel. These cameras are mounted on posts on the roadside.
These cameras can serve a dual purpose, being used for both human monitoring and as
inputs to Video Image Processing Systems.
In this study some of the digital image processing techniques that could be used in a
traffic surveillance system were investigated. This report leads the reader through the
various steps in the processing of a scene by a traffic surveillance system based on
feature tracking, and discusses the pitfalls and problems that are experienced.
The tracker was tested using three image sequences and the results are presented in the
final chapter of this report. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die toenemende fokus op die gebruik van innoverende oplossings en gevorderde
tegnologie in Intelligente Vervoerstelsels, het die noodsaaklikheid van akkurater en meer
gedetailleerde padverkeer vloeidata duidelik geword. Data wat verkry word d.m.v.
voertuig deteksie lusse, wat alleenlik voertuig teenwoordigheid/afwesigheid meet, is nie
meer akkuraat of betroubaar genoeg nie. Hierdie tipe sensors het egter die nadeel dat dit
in die plaveisel ingesny moet word, dus vloei tydelik kan belemmer, en moet vervang
word elke keer as plaveisel rekonstruksie gedoen word. Een van die oplossings vir hierdie
probleem is om 'n verkeers waarnemingstelsel te ontwikkel wat van videobeeldverwerking
gebruik maak.
In stede waar van uitgebreide intelligente verkeerstelsels gebruik gemaak word, word
paaie gemonitor d.m.v. geslote baan televisiekameras wat op pale langs die paaie
aangebring is. Personeellede van die verkeers beheer sentrum hou dan die inkomende
televisiebeelde dop. Hierdie kameras kan 'n dubelle rol vervul deurdat dit vir beide
menslike waarneming en as invoer in 'n video-beeldverwerking stelsel gebruik kan word.
In hierdie studie was verskeie digitale beeldverwerking tegnieke wat gebruik kan word in
'n verkeers waarnemingstelsel ondersoek. Hierdie verslag lei die leser deur die verskeie
stappe in die verwerking van 'n toneel deur 'n verkeers waarneming stelsel wat gebaseer
is op die volg van kenmerke. Die verslag beskryf ook die slaggate en probleme wat
ondervind word.
Die voertuig volger was getoets deur van drie reekse beelde gebruik te maak en die
resultate word weergegee in die finale hoodfstuk van hierdie verslag.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52589
Date12 1900
CreatorsLorio, Berino
ContributorsHerbst, B. M., Bester, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format91, [43] p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds