Return to search

Op weg na 'n kontemporere eko-estetiek

Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: On the way to a contemporary eco-aesthetic.
My thesis consists of three chapters; the first chapter contains a basic
background study and philosophic research of concepts which are
relevant to my work; the second chapter is a discussion of ecofeminism as
political and spiritual phenomena (my work resorts in the genre of
ecofeminism); and the third chapter is an analytic consideration and
discussion where my works are presented as a visual explanation of my
own interpretation of the dialogue between art and science with
underlying geographical and ecological concepts.
Some of these concepts purport the ritual of cycles and the aesthetic
experience thereof. They deal with the earth as maternal patron where the
layers of society (evidence of existence) becomes evident in the layering
of the earth. This evidence of existence can be found in the waste
generated from the cyclic existence of living beings and organisms. In
addition, the traditional scrub or healing activities which are ascribed to
women, are used as an argument to effectuate a consciousness of
symbioses. / AFRIKAANSE OPSOMMING: My tesis bestaan uit drie hoofstukke; die eerste hoofstuk behels 'n
basiese agtergrondstudie en filosofiese ondersoek na konsepte wat na
my mening betrekking het op my werk; die tweede hoofstuk is 'n
bespreking oor ekofeminisme as politieke en spirituele verskynsel (my
werk ressorteer onder ekofeminisme as genre); en die derde hoofstuk 'n
analitiese beskouing en bespreking waar my werk aangebied word as
visuele verduideliking van my persoonlike interpretasie van die dialoog
tussen kuns en wetenskap met onderliggende geografiese en ekologiese
konsepte.
Van hierdie konsepte gaan oor die ritueel van siklusse en die estetiese
belewenis daarvan. Dit handeloor die aarde as die moederskoot waar die
lae van samelewings (bewyse van bestaan) gelees kan word in die
gelaagdheid van die aarde. Hierdie bewyse van bestaan kan gevind word
in die afval wat gegenereer word uit die sikliese bestaanswyse van
lewende wesens en organismes. Hiermee saam word die tradisionele
skrop- of helende aktiwiteite wat aan vroue toegeken word, as argument
gebruik om 'n bewussyn van simbiose te bewerkstellig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53543
Date12 1900
CreatorsHarley, Magdalena Johanna Gertruida
ContributorsDietrich, K., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Visual Arts.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format220 p. : ill. (some col.)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds