Return to search

Evaluering van die rol van interpersoonlike kommunikasie in die funksionering van die Unisa biblioteek se algemene inligtingsdiens

Text in Afrikaans / In hierdie studie word die rol van interpersoonlike komrnunikasie in die
funksionering van die algemene inligtingsdiens van die Unisa Biblioteek
aan die Universiteit van Suid-Afrika ondersoek. 'n Kwantitatiewe
meetinstrument word ontwikkel om gebruikertevredenheid met die
hoofkomponente van die algemene inligtingsdiens, naamlik die inligtingsassistent,
die inligting wat deur die klient ontvang word en die fisiese
omgewing waarin die diens gelewer word, te evalueer. Daar word bevind
dat 'n beduidende assosiasie bestaan tussen gebruikertevredenheid met die
inligtingsassistent en gebruikertevredenheid met die inligting wat
ontvang word. 'n Verkorte vrae lys word ontwerp en aanbevee 1 as 'n
meetinstrument waarmee die bestuur gebruikertevredenheid met die algemene
inligtingsdiens op 'n gereelde grondslag kan meet. / This study investigates the role of interpersonal communication in the
functioning of the general information service provided by the Unisa
Library at the University of South Africa. A quantitative measuring
instrument is developed to evaluate user satisfaction with the main
components of the general information service, that is the information
assistant, the information received by the client and the physical
surroundings in which the service is provided. It is found that a
significant association exists between user satisfaction with the
information assistant and user satisfaction with the information
received. A shortened questionnaire is designed and recommended as a
measuring instrument with which management can on a regular basis measure
user satisfaction with the general information service. / Communication Science / M.A. (Communication)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16308
Date11 1900
CreatorsVan Heerden, Martha Maria
ContributorsDu Plooy, G.M., Willemse, J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 227 leaves)

Page generated in 0.0051 seconds