Return to search

Basic emotion words in Sesotho

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to identify the basic emotion verbs in Sesotho. Five
basic emotions verb are identified: anger, anxiety, disgust, sadness, and fear. The
verbs, expressions, as well as idiophones that express these emotions, are
identified. Furthermore, the emotion words are semantically and syntactically
analyzed.
The outlay of the nine chapters is as follows: Chapter One is an Introduction in
which reference is made to the aim of this study, methods used in compiling the
data, and the analysis of the data. Chapter Two offers an overview of the basic
emotions. A psychological overview of the work of the following scholars is
undertaken: Le Doux (1998), Johnson-Laird and Oatley (1992), Tomkins (1962),
Plutchik (1980), and Izard (1971); as well as a linguistic overview of the work of
the following scholars: Kovecses (1989), Wierzbicka (1989), Frijda (1986), and
Goddard (1998). Chapter Three deals with the lexical semantics which will be
used in analyzing the different emotion words.
Chapter Four deals with anger words. It starts with an overview of anger as
treated by the following scholars: Taylor and Mbense (1998), Kovecses (1989),
and Lakoff and Kovecses (1987). The treatment of the data (the expression of
anger in Sesotho) starts with the definition of anger, followed by expressions of
anger and the verbs of anger which are analyzed semantically and syntactically.
Another form of the expression of anger, namely the threat, is also analyzed
semantically and syntactically.
Chapter Five deals with anxiety, Chapter Six with disgust, Chapter Seven with
sadness and Chapter Eight with fear. In all these instances, the definition of the
emotion word is followed by relevant expressions and verbs which are
semantically and syntactically analyzed.
The last chapter, Chapter Nine, offers conclusions regarding the five different
types of emotion words in Se otho. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie stu die is om die basiese emosie-werkwoorde in Sesotho te
behandel. Vyf basiese emosies word geidentiflseer, naamlik toorn/woede,
angstigheid, walging, droefheid en vrees. Die werkwoorde en uitdrukkinge, sowel
as idiofone wat hierdie emosies uidruk, word geidentifiseer. Voorts word die
emosie-woorde semanties en sintakties geanaliseer.
Die uitleg van die nege hoofstukke is soos volg: Hoofstuk Een is die Inleiding,
met besonderhede betreffende die doel van die stud ie, metodes gebruik in die
inwin en opstel van die data, sowel as die analise van die data. Hoofstuk Twee
behandel die basiese emosies oorsigtelik. 'n Psigologiese oorsig so os verwant in
die werk van die volgende deskundiges word onderneem: Le Doux (1998),
Johnson-Laird en Oatley (1992), Tomkins (1962), Plutchik (1980) en Izard
(1971); daar is ook 'n linguistieke oorsig van die werk van Kovekses (1989),
Wierzbicka (1989), Frijda (1986) en Goddard (1998). Hoofstuk Drie behandel die
leksikale semantiek wat in die analise van die verskillende emosie-woorde
gebruik sal word.
Hoofstuk Vier behandel die woede-woorde. Dit begin met 'n oorsig van woede
soos behandel in die werk van Taylor en Mbense (1998), Kovecses (1989) en
Lakoff en Kovecses (1987). Die behandeling van die data begin met 'n definisie
van woede, en word gevolg deur 'n semantiese en sintaktiese analise van
uitdrukkinge en werkwoorde wat woede uitdruk. 'n Ander vorm van woedeuitdrukking,
naamlik die dreigement, word ook semanties en sintakties
geanaliseer.
Hoofstuk Vyf behandel angstigheid, Hoofstuk Ses walging, Hoofstuk Sewe
droefheid, en Hoofstuk Agt vrees. In elke hoofstuk word 'n definisie van die
emosie-woord gevolg deur 'n behandeling van relevante werkwoorde en
uitdrukkinge wat semanties en sintakties geanaliseer word.
Die laaste hoofstuk, Hoofstuk Nege, bring sekere gevolgtrekkinge betreffende die
vyf ver killende tipes van emo ie-woorde in Sesotho.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52148
Date12 1900
CreatorsMlangeni, Khatamela Christopher
ContributorsDu Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxi, 465 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds