Return to search

Utilising a high pressure, cross flow, stainless steel fintube heat exchanger for direct steam generation from recovered waste heat

Thesis (MScEng) -- Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Around the world the implementation of heat recovery systems is playing an increasingly
important role in the engineering inqustry. The recovered energy is utilised in the plants
and saves companies millions in expenses per year. Not only is this seen on the grand
scale of industry, but also in everyday life, where for instance turbochargers are used to
boost the performance of automobiles by utilising the wasted energy expelled along with
exhaust gasses.
The aim of this project is to investigate a small scale waste heat recovery system, and to
determine the optimum method by which to convert the recovered energy into electrical
energy, which can be used as a secondary energy source.
The research contained in this thesis, centres on the main components and theory needed
for the construction of a small scale waste heat recovery system. Also included, is a
theoretical analysis concerning the design and construction of the system, utilising
researched theory and a simulation program of the recovery system. The simulation is
control volume-based and generates property data on the fluid and exhaust gas throughout
the heat exchanger.
The final design included a finite element stress analysis of certain parts of the system to
ensure safe testing at high pressures and temperatures.
The final design resulted in a high pressure, cross flow, stainless steel fintube heat
exchanger that, by using a continuous combustion unit as energy source and water as the
working fluid, reached efficiencies of up to 74% in direct steam generation testing. The
tube-side of the heat exchanger was designed to withstand pressures of up to 2MPa
(20bar), which is imperative for the implementation of the next phase, where a
turbocharger will be connected to the heat exchanger.
The completion of this part of the project has paved the way for further development and
implementation of the heat recovery system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die herwinning van energie begin 'n toenemend belangrike rol in die ingenieurs industrie
speel. Die herwonne energie word in fabrieke ben ut en spaar maatskappye milj oene aan
uitgawes per jaar. Hierdie beginsel word nie net in die grootskaalse nywerhede toegepas
nie, maar ook in die allerdaagse lewe, soos byvoorbeeld in voertuie waar turbo-aanjaers
gebruik word om die energie-uitset van enjins te verhoog deur bloot gebruik te maak van
die verlore energie wat saam met die uitlaatgasse in die atmosfeer gepomp word.
Die doel van hierdie projek is om 'n kleinskaalse energieherwinningstelsel te ondersoek
en die mees effektiewe metode te vind om die herwinde energie na elektriese energie om
te skakel wat as 'n sekondere energiebron gebruik kan word.
Die navorsing bevat in die tesis, kyk na al die hoofkomponente en teoretiese kennis wat
nodig is vir die konstruksie van 'n kleinskaalse hitteherwinningstelsel. Ook ingesluit is 'n
teoretiese analise ten opsigte van die ontwerp en konstruksie van die sisteem. Dit behels
die gebruik van nagevorsde teorie saam met 'n simulasie program van die herwinnings
stelsel. Die simulasie program is op kontrole volumes gebasseet en genereer uitlaatgas- en
water eienskappe soos dit deur die hitteruiler vloei.
Die finale ontwerp bevat 'n eindige element spannmgs analise van sekere kritiese
komponente in die stelsel om die veilige gebruik van die sisteem by hoe drukke en
temperature te verseker.
Die finale ontwerp was 'n hoedruk, kruisvloei, vlekvrye staal finbuis hitteruiler. Deur 'n
konstante verbrandingseenheid as energiebron te gebruik saam met water as werksvloeier,
het die hitteruiler effektiwiteite van tot 74% in direkte stoomgenerasie-toetse bereik. Die
hitteruiler is ontwerp om hoe drukke van tot 2MPa (20bar) te hanteer wat baie belangrik is
vir die implementasie van die volgende fase van die projek waar 'n turbo-aanjaer aan die
stelsel gekoppel sal.
Die suksesvolle voltooiing van hierdie fase van die projek het die weg gebaan vir die
verdere ontwikkeling en implimentasie van die energieherwinningsstelsel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50217
Date January 2004
CreatorsWipplinger, Karl Paul Martin
ContributorsHarms, T. M., Taylor, A. B., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format101 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds