Return to search

Die Saldanhabaai Watergehalte Forum Trust : 'n instrument vir beplande, geintegreerde monitering en bestuur van watergehalte

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The Saldanha-Langebaan coastal zone is an important natural resource and serves as
habitat for several endangered bird and fish species. Development in this coastal zone
holds a constant threat for the natural environment and has a negative impact on the
water quality of the bay. It is therefore essential to manage the water quality to ensure
fitness for use for all the beneficial users in this coastal zone.
This study focuses on the utilization and management of the Saldanha-Langebaan
coastal zone. The beneficial users have different water quality requirements. It is
therefore important to identify all the different water uses and to determine the
occurrence of pollution and the dispersion thereof in the bay.
The biophysical characteristics of the natural resource are described as part of the
objective determining phase of the integrated water quality management process. The
thesis also focuses on the inauguration and functioning of an integrated water quality
management organization and the development and implementation of a long term
monitoring program, with special emphasis on the sediment en health monitoring
results.
The result of this research study is a functional management instrument for integrated
water quality monitoring and management in the Saldanha-Langebaan coastal zone. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Saldanha-Langebaan kussone is 'n belangrike natuurlike hulpbron en dien as
habitat vir verskeie bedreigde voel- en visspesies. Hierdie kussone is egter ook onder
konstante ontwikkelingsdruk wat 'n negatiewe impak op die watergehalte van die baai
het. Dit is dus noodsaaklik dat die watergehalte so bestuur word dat dit geskik bly vir
al die gemeenskaplike watergebruikers in hierdie kussone.
In hierdie studie is die benutting en bestuur van die Saldanha-Langebaan kussone
ondersoek. Verskillende watergebruikers het uiteenlopende watergehaltebehoeftes en
dit is noodsaaklik om die verskillende watergebruikers, sowel as die voorkoms en
verspreiding van besoedeling in hierdie gebied te identifiseer.
Die biofisiese eienskappe van die natuurlike kusopvanggebied is beskryf as deel van
die aanvanklike doelwitbepalingsfase van geïntegreerde watergehaltebestuur. Die
tesis fokus ook op die stigting en werkswyse van 'n geïntegreerde
watergehaltebestuursliggaam, asook die ontwerp en implementering van 'n
langtermyn moniteringsprogram. Daar is veral gelet op die resultate van die
. sediment- en bakteriologiese moniteringsprogram.
Die resultaat van die navorsingsproses is die totstandkoming van 'n funksionele
bestuursliggaam wat as instrument dien vir geïntegreerde monitering en bestuur van
die watergehalte in die Saldanha-Langebaan kussone.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52226
Date12 1900
CreatorsVan Wyk, Frederick C. (Frederick Christoffel)
ContributorsStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds