OPSOMMING
Die doel van die navorsingstudie is om die voorkoms en hantering van werksres by maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing te ondersoek ten einde aanbevelings aan die bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op die bevordering van effektiewe stresbestuur by maatskaplike werkers. Elf welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing is in die ondersoek betrek en twintig maatskaplike werkers het aan die ondersoek deelgeneem. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing wel werkstres ervaar en dat die meerderheid welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing nie oor programme vir streshantering vir hul maatskaplike werkers beskik nie. Daar word onder meer aanbeveel dat beide die maatskaplike werker en die bestuur van die welsynsorganisasie mede-verantwoordelikheid moet neem vir die maatskaplike werker se effektiewe stresbestuur deur middel van individuele- en organisatoriese streshanteringstrategieë.
SUMMARY
The purpose of this research study is to investigate the occurrence and management of work stress by social workers in the Paarl-vicinity in order to make recommendations to the management of welfare organisations regarding the promotion of effective stress management of social workers. Eleven welfare organisations in the Paarl-vicinity were involved in the investigation while twenty social workers participated in the investigation. With reference to the empirical study, it was concluded that social workers in the Paarl-vicinity do experience work stress and that the majority of the welfare organisations in the Paarl-vicinity do not have programmes for stress management available for their social workers. Based on these conclusions it was recommended that both the social worker and the organisations must take co-responsibility for the social workers effective stress management by utilizing individual- and organisational stress management strategies. / Social work / M.Diac.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2266 |
Date | 31 March 2006 |
Creators | Marquard, Lesley Heather |
Contributors | Reynolds, Coenraad Christoffel |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (viii, 81 leaves) |
Page generated in 0.014 seconds