Return to search

Wit Afrikaanse egpare en verandering : 'n narratief-pastorale studie

Text in Afrikaans / Suid-Afrikaners bevind hulle tans in 'n era van snelle sosio-politieke veranderinge. Hierdie veranderinge dra by tot 'n gevoel van ongemak en onsekerheid by die meeste Suid-Afrikaners, daarom ook by baie wit Afrikaners.
In hierdie navorsing het ek gefokus op die reaksies van ses wit Afrikaanse egpare. Hoe reageer hulle op verandering? Hoe 'storie' hulle hul lewens om in te pas by die veranderende 'groter' Suid-Afrikaanse storie?
Al die deelnemers was dit eens dat verandering in Suid-Afrika noodsaaklik was. Hulle is egter bekommerd oor die hoë voorkoms van geweld en die onsekerheid oor die toekoms. Hulle kinders se veiligheid en toekoms is veral 'n hoë prioriteit. In my navorsing bet ek ook aandag geskenk aan die rol van die pastor in hierdie proses. Ten slotte het ek aanbevelings gemaak wat waardevol kan wees vir die pastor en sy pastorale werk. / South Africans find themselves amidst an era of rapid socio-political change. These changes create a sense of impermanence and uneasiness amongst most South Africans, and therefore amongst white Afrikaners too.
In this study I focused on the reactions of six white Afrikaans couples. How do they react to change? How do they 'story' their own lives to fit in with the changing 'bigger' South African story? All these couples felt that change was necessary. They are coping well with the changes but they are worried about the high levels of violence and the uncertainty about the future. Their children and their safety seem a priority. In my research I have also attended to the pastor' s role in this process. Lastly I made recommendations that can be helpful for the pastor and his pastoral work. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie (Pastorale Terapie))

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17453
Date11 1900
CreatorsMeyer, Tjaart Johannes Hendrik
ContributorsKotze, D. J., De Jongh van Arkel, Jan
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 127 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds