Return to search

Nelson Mandela Metropolitan University students' perceptions of television advertisements for four SAB beer brands

This research study aimed to provide the South African beer industry and their advertising representative with insights into 18-28-year-olds’ perceptions of the communicated messaged in beer advertisements. This included the use of social and cultural references to attract their attention and the suggestions made by the advertisements about the consumption of beer in certain contexts. This research study aimed to determine the selected sample’s (NMMU students) perceptions of four South African Breweries beer brands, namely Castle Lager, Castle Lite, Carling Black Label and Hansa Pilsener, in terms of their use of references to social and cultural identity of males and females in South Africa within their television advertisements. The survey questionnaire helped determine what the selected sample’s perceptions were of each advertisement, and whether they fully understood the desired communicated message. It also helped to understand whether each advertisement captured their attention. A semiotic analysis of each advertisement was conducted to deconstruct the advertisements and to determine if they do contain elements of social and cultural identity in an attempt to sell products to their target audiences, or to affect the perceptions of the brand and drinking beer in general. This was achieved by examining the signs and imagery in each advertisement, looking specifically at the representamen, interpretant and object using Pierce’s model of a sign. / Hierdie navorsingstudie is daarop gemik om die Suid-Afrikaanse bierbedryf en sy adverteerders ‘n beter begrip te gee van verbruikers tussen die ouderdomme van 18-28, se waarnemings van die boodskappe in bieradvertensies. Dit sluit in die gebruik van sosiale en kulturele verwysings, wat veronderstel is om die verbruikers se aandag te trek, asook die suggesties wat deur die advertensies gemaak word met betrekking tot die verbruik van bier in ‘n bepaalde konteks. Die studie moes ook die gekose monster (“selected sample”), nl. die NMMU-student se persepsies bepaal van vier handelsname van die South African Breweries, naamlik Castle Lager, Castle Lite, Carling Black Label en Hansa Pilsener, en in watter mate daar in bieradvertensies oor die televisie verwys word na die sosiale en kulturele identiteit van Suid-Afrikaanse mans en vroue. Die meningspeiling het die groep se waarnemings van elke advertensie, asook of die boodskap wat gekommunikeer is ten volle verstaan word, ondersoek. Die vraelys kon ook vasstel of die advertensies hulle aandag getrek het. ‘n Semiotiese ontleding van elke advertensie is gedoen, om die advertensies te dekodeer en sodoende vas te stel of die adverteerders elemente van sosiale en kulturele identiteit gebruik het om hul produkte aan die teikenmarkte te verkoop, of om die idees rondom die handelsnaam en bier oor die algemeen te beïnvloed. Aan die hand van Peirce se semiotiese model is die tekens en beelde in elke advertensie bestudeer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:nmmu/vital:8439
Date January 2013
CreatorsTye, Robyn
PublisherNelson Mandela Metropolitan University, Faculty of Arts
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MA
Formatx, 109 leaves, pdf
RightsNelson Mandela Metropolitan University

Page generated in 0.0019 seconds