Return to search

Infant feeding practices in the prevention of mother to child transmission in Onandjokwe district hospital, Namibia

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The impact of infant feeding practices in the prevention of mother-to-childtransmission
of HIV raised concerns in the field of health services. Breast feeding
adds an additional 15-30% risk of HIV transmission to the infant; therefore, mothers
who are HIV-positive are in need of information regarding safe infant feeding.
A descriptive design for this particular study was applied with a primary quantitative
approach. A convenient sample of sixty (n=60) participants between the ages of 15 –
37 were taken from subjects that enrolled in the prevention of mother-to-child
transmission (PMTCT) programme in Onandjokwe district. The sample formed 85%
of the target population (N=71). A structured questionnaire with closed and openended
questions was used and completed by the researcher. Ethical approval for the
study was obtained from the Ethics Committee at the Faculty of Health Sciences,
University of Stellenbosch. Permission to conduct the research was obtained from the
Ministry of Health and Social Services, Namibia, and the Onandjokwe district
Hospital.
A pilot study was conducted that constituted 25% of the sample. Validity and
reliability was insured by the pilot study and the consultation of an expert in HIV
research and an expert in nursing research. The presentation of results was mostly
descriptive in nature by using frequency tables and a pie chart.
The results showed that all participants (n=60/100%) were offered HIV counselling
and testing during antenatal care. Mothers who were HIV positive knew that there is a
possibility that the baby might be infected through breast milk. Furthermore, the study
found that 70% (n=42) of participants used breast feeding exclusively, 20% (n=12)
used replacement feeding and 10% (n=6) used mixed feeding practices.
It was concluded that pregnant women and mothers known to be HIV-infected should
be informed of the infant feeding practice recommended by the national or subnational
authority to improve HIV-free survival of HIV-exposed infants. This includes
information about the risks and benefits of various infant feeding options based on local assessments and guidance in selecting the most suitable option for their own
situation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die invloed van voedingspraktyke vir babas by die voorkoming van moeder-na-kindoordrag
van die menslike immuungebrekvirus (MIV) het kommer op die gebied van
gesondheidsdienste laat ontstaan. Borsvoeding dra ’n addisionele 15–30% risiko van
MIV-oordrag tot die baba by en daarom benodig moeders wat MIV-positief is
inligting ten opsigte van veilige voeding van hulle babas.
'n Beskrywende ontwerp vir hierdie besondere studie is gebruik tesame met 'n primêr
kwantitatiewe benadering. 'n Gerieflikheidsteekproef van sestig (n=60) deelnemers
tussen die ouderdomme 15–37 jaar is gekies uit persone wat ingeskryf het vir die
voorkoming van moeder-na-kind-oordrag (VMNKO) program in Onandjokwe-distrik.
Die steekproef het 85% van die teikenpopulasie (N=71) uitgemaak. 'n Gestruktureerde
vraelys met geslote en oop vrae is gebruik en deur die navorser voltooi. Etiese
goedkeuring vir die studie is verkry van die Etiese Kommitee van die Fakulteit
Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch. Toestemming om die navorsing
te doen, is verkry van die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste,
Namibië, en die Onandjokwe Distrikshospitaal. 'n Loodsstudie is onderneem wat 25%
van die steekproef behels het. Geldigheid en betroubaarheid is verseker deur die
loodsstudie en oorlegpleging met 'n kundige op die gebied van MIV-navorsing en 'n
kundige in verpleegnavorsing. Die aanbieding van resultate was meestal deskriptief
van aard deur van frekwensietabelle en 'n sektordiagram gebruik te maak.
Die resultate het getoon dat MIV-berading en -toetsing gedurende voorgeboortesorg
aan alle deelnemers (n=60/100%) aangebied is. Moeders wat MIV-positief is, het
geweet dat daar 'n moontlikheid bestaan dat die baba moontlik deur moedersmelk
geïnfekteer kan word. Verder het die studie bevind dat 70% (n=42) van deelnemers
uitsluitlik borsvoeding gebruik, 20% (n=12) gebruik ’n vervanging vir moedersmelk
en 10% (n=6) gebruik gemengde voedingspraktyke. Daar is tot die slotsom gekom dat swanger vroue en moeders van wie bekend is dat
hulle MIV-geïnfekteer is, ingelig behoort te word oor die babavoedingspraktyk
aanbeveel deur die nasionale of subnasionale owerheid vir die verbetering van MIVvrye
oorlewing van babas wat aan die MIV blootgestel is. Dit sluit in inligting oor die risiko’s en voordele van verskeie babavoedingsopsies gebaseer op plaaslike
assesserings en leiding ten opsigte van die kies van die geskikste opsie vir hulle eie
situasie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17794
Date12 1900
CreatorsIkeakanam, Ottilie Tangeni Omuwa
ContributorsCrowley, Talitha, Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format72 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds