Return to search

Optimisation of a transverse flux linear PM generator using 3D Finite Element Analysis

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Several transverse flux and longitudinal flux linear generator topologies exist for freepiston
Stirling engine applications. In this thesis the transverse flux permanent magnet
linear generators are investigated together with a back-to-back converter which can
deliver the electrical energy from the linear generator to the electrical network.
The transverse flux permanent magnet linear generator is geometrically optimised
with the aim to maximise the power-to-weight ratio while maintaining preset power
and efficiency levels. An optimised 3 kW linear generator is built and the measured
results correlate to the simulation results.
A close-loop current control scheme is introduced to control the current of the rectifier,
which is part of the back to back converter. The transverse flux permanent magnet
linear generator is connected to the input of the rectifier which has the ability to force
a specific current from the generator. The measured results of the rectifier correlate
to the results of the simulations that were done. The current control present some
complications and it is suggested that another control scheme is used.
A close-loop voltage control scheme is introduced for the control of the DC bus voltage.
The DC bus is connected between the rectifier and the inverter, which is the other
part of the back-to-back converter. A close-loop current control scheme is introduced
to control the inverter current that flows from the inverter to the electrical network.
The measured results of the inverter and the DC bus correlate to the results of the
simulations that were done.
The results of the system, including the generator, rectifier and inverter, tested as a unit
is presented and discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie tranverse vloed en longitudinale vloed lineˆere generator topologie¨e bestaan
vir vrysuier Stirling enjin toepassings. In hierdie tesis word ’n transverse vloed permanente
magneet lineˆere generator ondersoek saam met ’n omsetter. Die omsetter dra
die elektriese energie van die generator oor aan die elektriese netwerk.
Die transverse vloed permanente magneet lineˆere generator word geometries geoptimeer
met die doel om die drywing-tot-gewig verhouding te maksimiseer terwyl vasgestelde
drywing en effektiwiteit vlakke behou word. ’n Geoptimeerde 3kW lineˆere
generator prototipe is vervaardig en die gemete resultate is geverifieer met die simulasie
resultate.
’n Geslote lus stroombeheer strategie word voorgestel om die stroom te beheer van
die gelykrigter, wat deel is van die omsetter. Die transverse vloed permanente magneet
lineˆere generator word aan die gelykrigter, wat die vermo¨e het om ’n spesifieke
stroom uit die generator te forseer, se intree verbind. Die gemete resultate van die
gelykrigter wat gebou is stem goed ooreen met die van die simulasies wat gedoen is.
Die stroombeheer hou komplikasies in wat bespreek word. Dus word die gebruik van
’n alternatiewe stroombeheer voorgestel.
’n Geslote lus spannings beheer strategie¨e word voorgestel om die gs. busspanning
te beheer. Die gs. bus is gekonnekteer tussen die gelykrigter en die wisselrigter, wat
ook deel uitmaak van die omsetter. ’n Geslote lus stroom beheer word voorgestel om
die stroom te beheer wat vanaf die wisselrigter na die elektriese netwerk toe vloei. Die
gemete resultate van die wisselrigter en die gs. bus stem goed ooreen met die van die
simulasies wat gedoen is.
Die resultate van die hele stelsel, wat die generator, gelykrigter en die wisselrigter
insluit, wat as ’n eenheid getoets is word weergegee en bespreek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17930
Date12 1900
CreatorsSchutte, Jacques
ContributorsStrauss, J. M., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format100 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds