Return to search

Resilience as an imperative in public transport organizations

Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The role of public transport is to stimulate urban, social, sustainable and economic
developments by transport of passengers based on their needs with public transport
organizations functioning as operators in this environment. This dissertation reports on
the research done on resilience in urban public transport organizations; it presents the
guiding principles and the framework of resilience and the ability of public transport
organizations to embed this capability.
The emerging discipline of resilience studies is multidimensional and multidisciplinary.
The phenomenon has been examined to present a holistic perspective on resilience
through an extensive review of the literature, supplemented by empirical research in the
European public transport sector. Resilience has been defined as the capacity of an
organization to survive, adapt and grow in the face of turbulent change. Existing research
tends to focus on the relevance of the concept of resilience in a diversity of environments.
There is little information or research that reflects the design principles and specific
success factors in the public transport sector.
The literature research produced several logical conclusions, which were reviewed by
using structured interviews with a selected group of specialists in this field. This made it
possible to determine guiding principles, to structure the framework, and to develop a
unique classification of (i) the most fundamental vulnerability factors that make an
organization susceptible to disruptions; and (ii) the capability factors as attributes
required for sustained performance or accomplishment.
All these findings are synthesised and this research establishes the ability of public
transport organizations to implement a resilience approach within the boundaries of their
level of advancement and prioritised direction statements.
Recommendations for further research include extending the proposed framework
empirically to other functions and to other organizations than urban public transport
organizations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die rol van openbare vervoer is om stedelike, sosiale, volhoubare en ekonomiese
ontwikkeling te stimuleer deur die vervoer van passasiers op grond van hul behoeftes.
Openbare vervoerorganisasies funksioneer as operateurs in hierdie omgewing. Hierdie
proefskrif doen verslag oor die navorsing oor veerkrag in stedelike openbare
vervoerorganisasies en verskaf die basiese beginsels en die raamwerk van veerkrag en die
moontlikheid dat openbare vervoerorganisasies hierdie vermoë insluit.
Die opkomende dissipline van veerkragstudies is multidimensioneel en multidissiplinêr
en die verskynsel is ondersoek om 'n holistiese perspektief op veerkrag aan te bied deur
’n omvattende oorsig van die literatuur, aangevul deur empiriese navorsing oor die
Europese openbare vervoer. Veerkrag word gedefinieer as die vermoë van 'n organisasie
om te oorleef, aan te pas en te groei ten spyte van turbulente verandering. Bestaande
navorsing neig om te fokus op die toepaslikheid van die konsep van veerkrag in 'n
verskeidenheid van omgewings. Min inligting of navorsing weerspieël die
ontwerpbeginsels en spesifieke suksesfaktore daarvan in die openbare vervoer.
Die literatuurnavorsing het tot verskeie logiese gevolgtrekkings gelei, wat hersien is deur
die gebruik van gestruktureerde onderhoude met 'n geselekteerde groep spesialiste in
hierdie veld. Dit het dit moontlik gemaak om riglyne op te stel, die raamwerk te
struktureer, en 'n unieke klassifikasie te ontwikkel van (i) die mees basiese
kwesbaarheidsfaktore wat ’n organisasie vatbaar maak vir ontwrigting, en (ii) die
vermoëfaktore as eienskappe wat vereis word vir volgehoue prestasie of vervulling.
Al hierdie bevindings word gesintetiseer en hierdie navorsing vestig die vermoë van
openbare vervoerorganisasies om ’n veerkragbenadering te implementeer binne die
grense van hul vlak van vooruitgang en geprioritiseerde rigtingverklarings.
Aanbevelings vir verdere navorsing sluit in die uitbreiding van die voorgestelde raamwerk empiries na ander funksies en na ander organisasies as die van stedelike
openbare vervoer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18031
Date12 1900
CreatorsProper, Jan Willem
ContributorsPienaar, W. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Logistics.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format222 p. : ill. (some col.)
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0021 seconds