Return to search

Developing a strategy to distribute short shelf life products in the high crime township of KwaMashu in South Africa

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: United National Breweries (SA) (PTY) Limited (UNB) has been manufacturing, marketing and
distributing sorghum beer for the last twenty years. Sorghum beer has a short shelf life of five
days and hence requires an integrated and efficient distribution system to back its production
and marketing. Though the company has changed owners twice during this period, it has
retained its knowledge base. The company has outgrown most of its competitors over the last
four years, however in order to maintain its leadership, it has identified better market
penetration through improved distribution as a major area of opportunity.
Almost seventy percent of UNB products are sold and consumed in the townships. These
products are almost exclusively consumed by black South Africans. The analysis done by the
company on the basis of population and market segmentation indicates that the maximum
opportunity of product growth lies in townships most of which are affected by high level of
crime. KwaMashu is one such township in Durban.
B B Bakeries (BBB) has been manufacturing, marketing and distributing bread in most
provinces of South Africa. They are part of Premier Foods. Though their business has been
growing in KwaZulu Natal for the last three years, they have been focussing on improving
distribution in these markets. Bread, like sorghum has a short shelf life and hence depends
heavily on an effective and efficient distribution system. New product variations are also being
explored to gain more market share.
The aim of this study project was the development of an effective physical distribution system
for short shelf life products in crime affected KwaMashu township. “An analysis of the external
environment is undertaken to discover the opportunities and threats that are evolving and that
need to be addressed by the organization” (Drummond & Ensor; 2005: 33). The external
environment for analysis was broken down into three key steps, each becoming more specific to
the organization. The first step was an analysis of the macro- environmental influences that the organization faces. This was followed by an examination of the competitive environment the
organization operates within and for this Porter’ five forces model was chosen. Finally the
integration of such inputs which emerged out of the social environment, business understanding
and empirical data was done to come up with a comprehensive strategy. The departure point
was the analysis of the characteristics of the environment prevailing in the township. These
included study of crime, inputs from police and community policing forum, needs of informal
businesses, role of locals to the trade, their possible impact on thefts and hijackings and changes
if any envisaged in the near future.
The outcome of the study addresses the penetration of the retail segment despite the crime
environment. It had to take risk to vehicles, staff and cash while planning distribution while
ensuring that the company maintains a hold on the retail market to a reasonable degree.
Company’ future growth plans which included new product introductions also had to be taken
into account.
Out of the possible alternatives, the outsourcing of distribution to local vendor drivers was
recommended. Practical guidelines regarding the implementation of such a system keeping in
view the unique environment, in which business is conducted, were discussed.
Recommendations were made keeping such challenges in view while also supporting the
company’ current and future plans. / AFRIKAANSE OPSOMMING: United National Breweries (SA) (PTY) Beperk (UNB) vervaardig, bemark en versprei
sorghum bier vir die afgelope twintig jaar. Sorghum bier het ‘n kort rakleeftyd van
vyf dae and vereis dus ‘n geïntegreerde en effektiewe verspreidingstelsel om die
produksie en bemarking te rugsteun. Alhoewel die maatskappy twee keer van eienaars
verwissel het oor die afgelope vier jaar, het die kennisbasis behoue gebly. Die
maatskappy het die meeste van sy kompetisie ontgroei oor die afgelope vier jaar maar
om voor te bly is markpenetrasie deur verbeterde verspreiding as ‘n belangrike
geleentheid gedefiniëer.
Byna sewentig persent van UNB se produkte word verkoop en verbruik in swart
woongebiede. Hierdie produkte word byna uitsluitlik verbruik deur swart Suid-
Afrikaners. Die analise wat die maatskappy on die basis van die bevolking en
marksegmentasie gedoen het dui aan dat die maksimum groeipotensiaal in juis in dié
swart woonbuurte lê wat deur hoë vlakke van kriminaliteit geaffekteer word.
KwaMashu is een so ‘n woonbuurt in Durban.
BB Bakeries (BBB) produseer, bemark en versprei brood in die meeste provinsies van
Suid-Afrika. Die maatskappy is deel van Premier Foods. Alhoewel die besigheid in
KwaZulu Natal gegroei het oor die afgelope drie jaar, het hulle ook gefokus op die
verbetering van verspreiding in hierdie markte. Brood is ‘n kommoditeit wat net soos
sorghum bier, ‘n kort rakleeftyd het en dus afhanklik is van effektiewe en suksesvolle
verspeidingsisteme. Nuwe produktvariasie word ook ondersoek ten einde groter
markaandeel te verkry. Die doel van die studie is om die ontwikkeling van fisiese verspreidingsisteme vir
kort rakleeftydprodukte in die kriminaliteit geaffekteerde KwaMashu woongebied.
“An analysis of the external environment is undertaken in order to discover the
opportunities and threats that are evolving and that need to be addressed by the
organization” (Drummond & Ensor 2005:33). ‘n Analise van die eksterne omgewing
moet afgebreek word in drie sleutel stappe waarvan elkeen telkens meer spesifiek op
die organisasie toegespits word. Die eerste stap is die analise van die makroekonomiese
faktore wat die organisasie beïnvloed. Dit word opgevolg deur ‘n
ondersoek van die kompetisie (mikro) omgewing waarbinne die organisasie sake
doen. Hirvoor is Porter se bekende ‘five forces’ model gekies. Laastens word ‘n
spesifieke kompeterende analise gedoen waarin die kragte wat voorspruit uit die
sosiale omgewing, besigheidsbenadering en empiriese date geintegreer word vir ‘n
omvattende strategie. Die vertrekpunt is die analise van die eienskappe van die
omstandighede in ter sake swart woongebiede. Hierdie sluit die studie van
kriminaliteit met polisie, gemeenskap en polisiëringsforums-perspektiewe, die
behoeftes van informele besighede met die rol van plaaslike handelaars en hul impak
op diefstal en skakings asook veranderings wat in die nabye toekoms geantisipeer
word.
Die resultaat van die studie het implikasies vir die deurdringingskrag van die
kleinhandel ten spyte van die kriminaliteit in die omgewing. Risiko ten opsigte van
voertuie, personeel en kontant moet in ag geneem word tydens
verspreidingsbeplanning. Daar moet verseker word dat die maatskappy sy houvas op
die kleinhandel mark tot ‘n redelike mate behou. Daarmee word die maatskappy se
toekomstige groeiplanne met die invoer van nuwe produkte ondersteun. Van die moontlike alternatiewe word die uitkontraktering van plaaslike afleweraars
aanbeveel. Praktiese riglyne vir die implimentering van sodanige sisteme word
bespreek en aanbeveel in terme van die maatskappy se huidige en toekomstige
beplanning.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18166
Date12 1900
CreatorsGill, Paramjit Singh
ContributorsMuller, Hans Peter, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Science. Dept. of Information Science. Centre for Knowledge Dynamics and Decision-making.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format89 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds