Return to search

Determination of the lime requirement of sandy, organic-rich, and structured, high Mg:Ca ratio soils by the Eksteen method

Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The Eksteen method of lime requirement determination, based on the ratio of Ca+Mg:H (R-value), is widely used in the Western Cape and has proven to be extremely accurate for most soils. However, the Eksteen method is known to give erroneous predictions of lime requirement for certain soil groups. These include sandy soils (notably pale coloured sandy soils), organic-rich topsoils and strongly structured, Mg-rich subsoils. The objective of this study was to examine the nature of the Eksteen RpH relationship for these problem soils, and to develop appropriate modifications to the Eksteen method, where possible. A population of both normal and problem soils was selected and analysed, the RpH relationships of the soils were determined, and various relationships were examined. The principal findings with regard to the nature of the Eksteen RpH relationship were as follows: 1. The lime requirements of pale coloured sandy soils can be most accurately determined on an equivalent basis relative to the total extractable acidity, after the total extractable acidity has been corrected for residual lime. 2. The previously observed and acknowledged inaccuracy of the Eksteen method on organic-rich soils stems from the pH-dependant acidity component of the organic matter. The accuracy with which the lime requirement of these soils is predicted by the Eksteen method can be greatly improved by the application of an organic matter correction factor (OMCF) to the total extractable acidity, which is the parameter on which the lime requirement is then based. 3. In structured, Mg-rich subsoils the pH-neutralising capacity of Mg is considerably lower than that of Ca, a factor which is not taken into account by the Eksteen method. The Eksteen method can nevertheless be corrected to overcome this discrepancy. The high levels of Mg in the structured, Mg-rich subsoils cannot be attributed to minerals in these subsoils containing brucite interlayers. 4. Toxic levels of AI may only be expected at soil pH values below approximately 4.7 as determined in 1M KC!. Soil organic matter and CEC have marked affects on AI extractability. In accordance with the objective that appropriate modifications to the Eksteen method should be developed if possible, theoretically-based correction factors were developed which will permit the use of the Eksteen method to be confidently extended to those soil groups (pale coloured sandy soils, organicrich topsoils and strongly structured, Mg-rich subsoils) for which it was formerly considered unreliable. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Eksteen metode van kalkbehoeftebepaling, gebaseer op die verhouding van Ca+Mg:H (R-waarde),
word oor die algemeen wyd in die Wes-Kaap gebruik en is baie akkuraat vir meeste gronde bewys. Dit is
egter bekend dat die Eksteen metode verkeerde kalkbehoeftes vir sekere grondgroepe voorspel. Hierdie
sluit sanderige grande (veral lig gekleurde sandgronde), organiesryke bogrande en sterk gestruktuurde,
Mg-ryke ondergronde in. Die doel van hierdie studie was om die aard van die Eksteen R:pH verwantskap
vir hierdie probleemgronde te bepaal, waar moontlik.
'n Populasie van beide normaal en probleemgrande is geselekteer en geanaliseer, die R:pH verwantskap
van die grande is bepaal en verskeie verwantskappe is ondersoek. Die hoof bevindinge ten opsigte van
die aard van die Eksteen R:pH verwantskap was as volg:
1. Die kalkbehoefte van lig gekleurde sandgronde kan akkuraat bepaal word op 'n ekwivalente
basis, relatief tot die totale ekstraheerbare suurheid, nadat die totale ekstraheerbare suurheid gekorrigeer
is vir residuele kalk.
2. Die voorheen bekende onakkuraatheid van die Eksteen metode op organiesryke gronde het sy
oorsprong by die pH-afhanklike suurheid komponent van organiese material. Die akkuraatheid waarmee
die kalkbehoefte van hierdie grande met behulp van die Eksteen metode voorspel kan word, kan
noemenswaardig verbeter word deur die totale ekstraheerbare suurheid te korrigeer met behulp van 'n
organiese materiaal korreksie faktor (OMKF). Die aangepaste totale ekstraheerbare suurheid is dan die
parameter waarap die kallkbehoefte gebaseer word.
3. In gestruktuurde, Mg-ryke ondergrande is die pH-neutraliseringsvermoe van Mg aansienlik laer
as die van Ca, 'n faktor wat seide in berekening gebring word by die Eksteen metode. Die Eksteen
metode kan tog gekorrigeer word om hierdie tekortkoming te oorkom. Die hoe vlakke van Mg in
gestruktuurde, Mg-ryke ondergrande kan nie aan die teenwoordigheid van minerale in die ondergrond,
wat brusiet tussenlae bevat, toegeskryf word nie. 4. Toksiese AI vlakke sal alleenlik by grond pH waardes laer as ongeveer 4.7, soos bepaal in 1M KCI, verwag word. Grand organiese materiaal en KUK het 'n noemenswaardige effek op ekstraheerbare
AI. In ooreenstemming met die doelwitte om toepaslike wysigings aan die Eksteen metode aan te bring, is
teoreties gebaseerde korreksiefaktore ontwikkel, wat die gebruik van die Eksteen metode verder
verbreed om daardie grondgraepe (lig gekleurde sanderige grande, organies-ryke bogrande en sterk
gestruktuurde, Mg-ryke ondergrande) in te sluit waarvoor dit vantevore as onbetraubaar beskou is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19866
Date03 1900
CreatorsSmuts, Michiel Nicolaas
ContributorsLambrechts, J. J. N., Saayman, D., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Soil Science., Davids, Ricardo
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format73 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds